Bursary value
Full Time: R28 000 per year
Part-Time: R14 000 per year
Application Form 2021
FIRST YEAR of theDoctoral degree
SECOND YEAR and onwards of the Doctoral degree
Students from the SECOND YEAR of the degree apply for a Progress Bursary. Attach this prescribed Progress Report Template - to be completed by your Study leader.
Note to all students:
- If you did not previously receive a Masters bursary, you must attach the Progress Report AND the academic script of the preceding qualifying degree /
- Incomplete applications are invalid and may lead to disapproval of the application.
- All fields compulsory / Alle velde verpligtend
- The academic report and/or the progress report attachment must be only ONE pdf document (all records scanned on one file). Also no attachments send separately by e-mail will be accepted.
New application period opens 1 Nov 2020 for the 2021 study year
Beurswaarde
Voltyds : R28 000 per jaar
Deeltyds : R14 000 per jaar
Aansoekvorm 2021
EERSTE JAAR van die Doktorale graad
TWEEDE JAAR en verder van die Doktorale graad
Studente vanaf die TWEEDE JAAR doen aansoek vir 'n Vorderingsbeurs. Heg die voorgeskrewe Vorderingsverslag templaat aan - wat deur u Studieleier ingevul moet word.
Alle studente neem kennis:
- Indien u nie voorheen 'n Meesters beurs ontvang het nie, moet u die Vorderingsverslag EN die akademiese rekord van die voorafgaande kwalifiserende graad aanheg.
- Onvolledige aansoeke is ongeldig ek kan daartoe lei dat die aansoek afgekeur word.
- Alle velde is verpligtend
- Die akademiese rekord en/of vorderingsverslag moet alleenlik EEN pdf-dokument wees (alle rekords geskandeer op een dokument). Geen aanhegsels apart aangestuur per e-pos word aanvaar nie.
Nuwe aansoektydperk begin 1 Nov 2020 vir die 2021 studiejaar