Scarce Field / Skaars Rigting : R21 500 per year/jaar
Non-Scarce Field / Nie-Skaars Rigting : R18 300 per year/jaar
Who can apply / Wie kan aansoek doen?
- For Full-Time students only / Vir Voltydse studente alleenlik.
- Only for students in the FIRST year of the Honours degree. / Slegs vir studente in die EERSTE jaar van die Honneursgraad.
Application Form / Aansoekvorm 2019
Neem kennis: Lees die Kitsinligting met voorwaardes vir kwalifisering deeglik deur alvorens u die vorm invul.
All fields compulsory / Alle verlde verpligtend
_____________________________________________________________________________________________________________________________________________
Please note / Neem asb kennis:
- Only for students in the FIRST year of the Honours degree. Students from other universities must attach the academic script of the preceding qualifying degree. Incomplete applications are invalid and may lead to disapproval of the application /
- Slegs vir studente in die EERSTE jaar van die Honneursgraad. Studente vanaf ander universiteite moet die akademiese rekord van die voorafgaande kwalifiserende graad aanheg. Onvolledige aansoeke is ongeldig en kan daartoe lei dat die aansoek afgekeur kan word.
_____________________________________________________________________________________________________________________________________________