Dit is belangrik om daarop te let dat die vereistes en stipulasies vir honneursgrade en nagraadse diplomas van fakulteit tot fakulteit verskil. Gebruik asseblief die kontakbesonderhede hieronder om meer oor die opsies (indien enige) in elke fakulteit uit te vind. 

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Sluitingsdatums

Verwys asseblief na bogenoemde fakulteitsluitingsdatums, of kontak die skole direk:

Opvoedkunde

Sluitingsdatums

Verwys asseblief na bogenoemde fakulteitsluitingsdatums, of kontak die skole direk:

Kontakstudente (voltyds en deeltyds)

Afstandsleerstudente

Studente gebaseer in Namibië:

Ingenieurswese

Sluitingsdatums

  • Die NWU se Fakulteit Ingenieurswese bied verskeie vierjaar-BIng-programme aan, met die opsie om ná voltooiing daarvan vir ’n meestersgraad in te skryf. Kontak Tanya van der Westhuizen (018 299 4020) vir meer inligting.

Gesondheidswetenskappe

Sluitingsdatums

Verwys asseblief na bogenoemde fakulteitsluitingsdatums, of kontak die skole direk:

Geesteswetenskappe

Sluitingsdatums

Verwys asseblief na bogenoemde fakulteitsluitingsdatums, of kontak die skole direk:

Regte

Natuur- en Landbouwetenskappe

Sluitingsdatums

Teologie

Sluitingsdatums