Finansiële Inligting: 2024

Bannier

 

 

Aansoekgelde

  • Internasionale studente: R575 aansoekgeld

 

Betaalbare Gelde

Eerste minimum betaling vir koshuis, nie-koshuis en afstandstudente

  • Koshuisstudente – R 21 870
  • Nie-inwonend – R 11 810
  • Afstand – R 11 810
  • Internasionale studente – Volle koste

SLEGS EERSTE JAAR 2023

Ingenieurswese
R 72 347

Farmasie
R 59 015

BCom Ekonomiese Wetenskappe
R 60 585

BSc IT
R 62 087

BSc Aktuariële Wetenskappe
R 73 965

Verpleegkunde
R 55 881
BEd Senior & VOO
R 56 475
LLB
R 53 124
BA Kommunikasie
R 52 415
BA Regte
R 53 290
BCom CA
R 65 361
 
 

Koshuise

 
  • R500 vir eerstejaarstudente op ons Mahikeng, Potchefstroom en Vanderbijlpark Kampus
  • R4 000 bevestigingsbedrag (Spesiale reëling vir bevestigde beursstudente)

Beraamde koste vir koshuise

  • Mahikeng – R 25 680 tot R 43 320
  • Potchefstroom – R 31 290 tot R 44 710
  • Vanderbijlpark – R 31 350 tot R 49 070

NWU Beurse

 

Merietebeurs-aansoekvorm - Slegs studente wat nie via die Suid-Afrikaanse skolesisteem gematrikuleer het nie, moet aansoek doen vir die meriete beurs met die aansoekvorm en die finale uitslae moet aangeheg word.  Dit sluit die Cambridge – en Namibiese student in.

Beursinligting

Eksterne beurse

NSFAS

www.nsfas.org.za
info@nsfas.org.za
0860067327

 

FUNZA

(012) 357 3000
 

FUNDI

0860 55 55 44
 

Ek is 'n NSFAS-student

Alle studente wat befonds is vir 'n sertifikaatkwalifikasie of wat geskuif het van 'n TVET-kollege na 'n universiteit vir hulle "voorgraadse" kwalifikasie, moet heraansoek doen vir NSFAS. NSFAS aanlyn-aansoeke sluit 21 Januarie 2022.

NSFAS Riglyne

  1. Maak seker van u NSFAS-befondsingstatus. Teken aan op MYNSFAS-portaal vir bevestiging.
  2. Indien u status aangedui het dat u VOORLOPIG BEFONDS is, sal u toegelaat word om te registreer sonder betaling van die Eerste Minimum Bedrag.
  3. Sodra u geregistreer is, moet u aanteken op die NWU DIY-diensportaal op die NWU-webblad om:
  • U kontakbesonderhede te verifieer
  • U eie bankbesonderhede vas te lê op die stelsel
  • Aansoek te doen vir Reis- of Privaat Akkommodasie-toelaes. Studentefinansies sal die skakel SMS.
  1. NSFAS-toelaes:
  • Maandelikse LEEFTOELAES sal voor die 25e van elke maand in u bankrekening inbetaal word.
  • LEERMATERIAALTOELAES sal eenmalig saam met die eerste leeftoelaes inbetaal word. Dit moet ook gebruik word om vir uself ʼn skootrekenaar/leertoestel te koop.
  • U kwalifiseer net vir ʼn toelae vir Privaat Akkommodasie indien u van ʼn GEAKKREDITEERDE DIENSVERSKAFFER gebruik maak. Die Diensverskaffer moet u van hul NWU-akkreditasienommer voorsien.
    Betalings aan Privaat Diensverskaffers sal einde Maart, April, Julie en September deur die NWU gedoen word.
  • Indien u verkies om u eie reëlings te tref (woon by familie of in nie-geakkrediteerde akkommodasie), kwalifiseer u slegs vir ʼn maandelikse REISKOSTETOELAE. U kan nie Private sowel as Reiskostetoelaes hê nie. Reiskostetoelaes sal maandeliks saam met die Leeftoelaes in u bankrekening inbetaal word.

Bankbesonderhede

 

ABSA

40 7009 9350

tak

632005

 

FNB

6216 190 7335

tak

240438

 

Nedbank

1713 378 531

tak

171338

 

Standard bank

33 038 446 5

tak

052838

 

FNB Namibia

6224 883 9823

tak

281174 (Old Power Station)

 

 

 

 

Kontakbesonderhede

Mahikengkampus
Tel: +27 (18)- 389 2503 / 2330 / 2372 / 2516
E-pos: MC-Studyfees@nwu.ac.za

Potchefstroomkampus
Tel: +27 (18) 299 2667 / 68 / 69 / 70 / 71 / 72 / 73
E-pos: PC-Studyfees@nwu.ac.za

Vanderbijlparkkampus
Tel: +27 (16) 910 3234 / 3156 / 3167
E-pos: vaalaccounts@nwu.ac.za

 
Vrywaring: Fooie is onderhewig aan verandering