Belangstellingsbepaler

Begin jou reis>>>Aansoek>>>Toelating>>>Registrasie

Is jy gereed om uit te styg by Noordwes-Universiteit?

 

Wat sal ek nodig hê voordat ek kan aansoek doen – minimum vereistes?

  • 'n Geldige, unieke en persoonlike e-posadres.
  • Jy sal met hierdie e-posadres moet registreer voordat jy kan aansoek doen. Jou e-posadres sal ook as jou gebruikersnaam gebruik word en sal gebruik word om by jou aansoekprofiel aan te meld nadat jy geregistreer het.
  • Jy sal ook eers 'n tydelike wagwoord ontvang en nadat jy dit verander het, sal jy altyd jou e-posadres en nuwe wagwoord gebruik om by jou aansoekprofiel aan te meld.

Berei die dokumente voor wat jy elektronies moet oplaai:

  • Hou jou ID-dokument en finale graad 11- of 12-uitslae byderhand in digitale formaat.
  • Die dokumente moet individueel beskikbaar wees in digitale formaat aangesien dit afsonderlik opgelaai word. Verkieslik beskikbaar as PDF, jpeg, ens.

 

 

 

Kontak ons!

WhatsApp-lyn: +27 (0) 60 070 2606 | SMS-lyn: 31750 | Tolvrye nommer: 0860 169698 (0860 1mynwu)
E-pso: studies@nwu.ac.za | Belangstellingsbepaler(Interest-Index) | #MyNWU blog

 

 

Doen aansoek:
Voorgraadse Aansoeke

Besoek die aansoekwebblad vir voorgraadse studies.

Doen aansoek:
Aansoeke vir Afstandsleer

Al wat jy moet weet oor die aansoek vir afstandsleer.

Doen aansoek:
Nagraadse Aansoeke

Wat het jy nodig om vir nagraadse studie aansoek te doen?


Internasionale Studente

Internasionale studente - kom ons neem jou deur die reis.


Akkommodasie - maak jouself tuis!

Internasionale Studente

Waar sal jy as internasionale student bly?
 

Finansier jou reis


Minimum Betaalbare Gelde

Hoeveel sal my studies kos?


Voorgraadse Beurse

Ontdek die voorgraadse beurse wat tot jou beskikking is.


Nagraadse Beurse

Die beursproses vir nagraadse studie.

Betaalbare gelde:
Internasionale studente

Wat moet jy as internasionale student betaal?

 

Al wat jy moet weet oor finansies.

 

Neem asseblief kennis: Weens spesifieke kapasiteitsbeperkings behou die Universiteit die reg voor om kandidate vir toelating tot sekere studierigtings te keur. Dit beteken dat voornemende studente wat aan die minimum vereistes voldoen nie outomaties tot die betrokke kursusse toegelaat sal word nie. Weens die kapasiteitsbeperkings en die hoë aanvraag van studente vir toelating tot bepaalde studierigtings, sal studente op grond van hul graad 12-uitslae vir toelating tot hierdie rigtings gekeur word.