Pukdorp | Studies | NWU | North-West University

About us

Pukdorp is gerieflike akkommodasie wat op die NWU-Pukkampus geleë is.

Daar is 9 tot 2 slaapkamer woonstelle wat elk sy eie kombuis en badkamer het.

Pukdorp skakel die afgelope 5 jaar in by die normale koshuislewe van die NWU-PUKKE, dus ervaar hulle ook die totale studentelewe.

Die kriteria wat bepaal of 'n speler kwalifiseer vir toelating tot Pukdorp word bepaal deur:

  • Akademiese prestasies
  • Rugbyprestasies
  • Koshuisdeelname, bv Jool en Kultuur