Skip to main content
Home

NWU Main

  • About Us
    • Welcome to the NWU
    • NWU Governance
    • NWU Management
    • Statute and Guiding Documents
    • Policies and Rules
    • Transformation at the NWU
    • NWU Way Values and Culture
    • Quick Stats
    • Faculty Fact Sheets
    • NWU Publications
    • Rankings
    • NWU Women in Leadership
    • Contact us
  • Study at NWU
    • Apply Here
    • Bursaries
    • Payable fees
    • Undergraduate Studies
    • Postgraduate Studies
    • Distance Learning
    • Short Courses
    • Residences
    • Business School
    • International Students
    • Academic Yearbooks
    • Sport
  • Teaching and Learning
    • Economic and Management Sciences
    • Education
    • Engineering
    • Health Sciences
    • Humanities
    • Law
    • Natural and Agricultural Sciences
    • Theology
    • Centre for Teaching and Learning
    • Career Services
    • Distance Learning
    • Language Directorate
    • Student Academic Lifecycle Administration
    • Faculty Fact Sheets
  • Research and Innovation
    • Research and Innovation
    • DVC: Research and Innovation
    • Research Support Department
    • Integrated Research Integrity Management System (IRIMS)
    • Technology Transfer and Innovation Support
    • Global Engagement Office
    • Read about our research
    • Our library
    • Postgraduate studies
    • Research ethics
    • Research entities
    • Inaugural lectures
  • Library
  • News & Media
    • From the Vice-Chancellor
    • Media Releases
    • Announcements
    • News
    • NWU Blog
    • Social Media
    • Publications and videos

NWU Secondary

  • Current Students
    • Academic Integrity
    • Account enquiries
    • Campus Health Care Centre
    • Career Services
    • Centre for Teaching and Learning
    • Class timetables
    • eFundi
    • Exam results
    • Exam and assessment timetables
    • Graduation ceremonies
    • Important dates
    • NWU payment card and student specials
    • Personal Exam timetable
    • Participation Marks
    • Registration
    • Student Academic Lifecycle Administration
    • Student Life
    • Maintenance Request
    • Sport
    • Student Counselling and Development
    • Yearbooks
  • Contact us
Studies  

Karlien

Menu Karlien

  • Home
  • Facilities
  • Residence attire
  • Contact us
    • House committee
    • Residence parents
  • "Slepe"

Facilities

  1. Karlien
  2. Facilities

Aantal kamers:

Karlien Dameskoshuis bestaan uit 100  kamers en ʼn totaal van 100 dames. Eerste- en tweedejaars bly in dubbelkamers en word geplaas met ʼn kamermaat. In Karlien staan jou kamermaat bekend as jou ‘chamber’. Jou ‘chamber’ word gekies op grond van jou “Leer jou ken”-vorm en op grond daarvan pas ons meisies wat versoenbaar is met mekaar. Die vorm word uitgestuur voor intrekdag. Eerstejaars word bewus gemaak van hul ‘chambers’ om te verseker dat die nodige besprekings plaasvind voordat hulle intrek.

Van jou derde jaar af kan jy “skiet” vir ʼn enkelkamer op grond van jou “skiet”-punte.

Badkamers:

Elke gang het twee identiese badkamers aan weerskante van die gang. ʼn Badkamer bestaan ​​uit vier storte en twee baddens wat uitkom op ʼn totaal van agt storte en vier baddens in elke gang.

Gange:

Karlien bestaan uit sewe gange: Carissimo, Twice as Nice, Bon Amie, 4x4, Vyster, Festivus en Du Hast Mich.

Elke gang word gelei deur ʼn HK-lid, maar Carissimo, 4x4 en Vyster het elk ʼn ekstra HK-lid. Gange ding mee in prettige aktiwiteite in die hoop om as gang van die jaar aangewys te word.

  1. Carissimo

Die betekenis van Carissimo is “ʼn atmosfeer van groeiende liefde”. Hier groei ons saam as ʼn gesin op die eerste verdieping van Karlien. Ons is vol lewe, en ons staan ​​altyd regop, net soos ons gang se gelukbringer, die Kameelperd.

  1. Twice as Nice

Twice as Nice is die tweede verdieping van Karlien. Ons motto is ‘Conquer the Seas’. Dit gaan daaroor om alles te probeer bereik wat jy kan. Ons staan saam, hier gee ons nooit op nie. Ons glo daar is altyd hoop, selfs in moeilike situasies. Soos om ʼn vuurtoring te vind in ʼn storm, of vaste grond as jy in diepe waters is.

  1. Bon Amie

Bon Amie is ʼn baie spesiale plek en sal baie vinnig jou tweede tuiste word. As jy op soek is na ʼn plek om lewenslange herinneringe en vriende te maak, is dit dit! Bon Ami is ʼn Franse term wat beteken “Goeie Vriend”. Die “E” van Bon Amie is bygevoeg in 2016 ter ere van Elinza Mostert. In 2020 het wyn een van ons simbole geword. Bon Amie is ʼn dinamiese en passievolle gang waar jy dadelik tuis sal voel want “Dis ʼn Lekker Plek Dié”.

  1. 4x4

4x4 staan ​​bekend as die gang met die meeste gees en die gang wat altyd opdaag. Dit is die vierde verdieping van Karlien. Dis ʼn tradisieryke gang wat hiërargie baie ernstig opneem. By 4x4 hou ons daarvan om dinge anders te doen en dit is wat ons so uniek maak. Ons gangkleure is liggrys, groenblou en wit.

  1. Vyfster

Die vyfde verdieping van Karlien staan bekend as Vyfster. ʼn Gang met baie tradisies, gees en vriende wat soos familie word. Vyfster is nie net ʼn gang nie, maar ʼn huis gebou op ʼn fondament gebaseer op familie waar almal met ope arms verwelkom word.

  1. Festivus

Festivus is die 6de verdieping, en is bekend daarvoor dat dit die mees mededingende gang is tydens interne koshuisaksies soos sportweek en kunsteweek. “Wie's bang”: Dit is ons gangslagspreuk en een van ons belangrikste tradisies. Die Festivus-bus is ons gang se gelukbringer, wat in die gang-HK-lid se kamer bly. Geen eerste jaar mag dit hanteer of in haar kamer hê nie.

  1. Du Hast Mich (DHM)

Du Hast Mich is die boonste verdieping van Karlien. Hier kry jy die beste uitsig oor Potchefstroom vanaf ons balkon. Ons staan bekend as die pienk gang en ons tema is Lente. Ons gang is oral versier met blomme wat lyk soos die nuwe seisoen van jou lewe wanneer jy by die Universiteit en hier by Karlien arriveer.

 

 

Addisionele Fasiliteite:

Waskamers

Elke gang het ʼn waskamer met een wasmasjien en een tuimeldroër, behalwe vir BonAmiE (3e verdieping) en DHM (7de verdieping) wat elk 2 wasmasjiene en 2 tuimeldroërs het. Elke waskamer het droograkke waar jy jou wasgoed bedags kan laat droog word. Elke gang het ʼn stelsel waar elke dame kan “skiet” vir ʼn tydgleuf waarin sy beskikbaar is om haar wasgoed te was.

Alumni
Donate
Community Engagement
Maps and Directions
Human Rights at the NWU
Internationalisation
BRICS @ NWU
PAIA and POPI
Vacancies
Calendars
Tenders
Services
DIY Services
Staff Intranet
Webmail
Information Technology

NWU Footer Logo

© North-West University 2025 Terms & Conditions
Privacy Statement