- Badkamers…
Studiessite Search
2026-01-19
Thuthuka is 'n jong koshuis op die Vanderbijlparkkampus van die NWU. Dit bied akkommodasie aan eerstejaar en senior vroulike en manlike studente. Dit is in loopafstand van al die omliggende fasiliteite op die kampus.
Kamers:
Meerdoelige behuising waar elke eenheid 2 enkelkamers het.
Ander fasiliteite:
2026-02-17
Welkom by die NWU en Veritas
Veritas beteken "WAARHEID" in Latyn. Ons leuse is "manne in waarheid". Die feit dat jy hierdie boodskap ontvang, beteken dat jy dit gemaak het tot by die NWU en spesifiek Veritas. Jy kan seker wees dat daar nie ʼn fout ingesluip het nie – ons keur net die beste van die beste. By Veritas sal jy ʼn span jongmense…
2026-01-19
Vergelegen (Mans koshuis) & Jasmyn (Dames koshuis) is die eerste koshuise wat sedert die bestaan van die Vanderbijlparkkampus opgerig is en die enigste manlike en vroulike koshuis op kampus is. Hierdie twee koshuise is in 2017 opgegradeer na moderne leeffasiliteite.
Kamers:
Enkelkamers volledig gemeubileerd
Ander fasiliteite…
2026-01-19
Moahi Village is die nuutste koshuis 1.2 kilometer van die NWU Vanderbijlparkkampus geleë. Dit is die tuiste van 288 studente en maak voorsiening vir vroulike en manlike studente.
Kamers:
Elke eenheid bestaan uit drie dubbelkamers wat ten volle gemeubileer is.
Ander fasiliteite:
- Badkamers: Gemeenskaplike badkamer en…
2026-01-19
Vergelegen (Mans koshuis) & Jasmyn (Dames koshuis) is die eerste koshuise wat sedert die bestaan van die Vanderbijlparkkampus opgerig is en die enigste manlike en vroulike koshuis op kampus is. Hierdie twee koshuise is in 2017 opgegradeer na moderne leeffasiliteite.
Kamers:
Elk van die enkelkamers is volledig gemeubileer.…
2025-08-04
.btn-primary {
background-color: #6C3D91;
border-color: #553073;
}
.btn-primary:hover {
background-color: #553073;
border-color: #6C3D91;
}
Oppirif is a senior residence located on the NWU Potchefstroom campus, providing accommodation to 504 residents. The residence consists of 42 blocks, each consisting of…
2026-01-19
Bohlale Village & Bohlale Fase 2 is 1,2 kilometer van die NWU Vanderbijlparkkampus en bied gedeelde akkommodasie aan 660 studente. Die akkommodasie maak voorsiening vir vroue en mansstudente in aparte eenhede.
Kamers:
Beperkte enkelkamers vir Nagraadse studente. Drie dubbelkamers volledig gemeubileer per eenheid.
Ander …
2026-01-19
Hierdie studente akkommodasie is die nuutste op die kampus. Kumba is 'n luukse oerwoud van Konings en koninginne. Die Koninkryk van Kumba glo dat daar geen partytjie soos 'n Akademiese Party is nie. Kumba presteer in spanwerk, in die naam van liefde en respek.
Die koshuis bied enkel en dubbel verblyf aan 108 studente. Dit akkommodeer…