Thuthuka | Studies | NWU | Noordwes-Universiteit

 

Thuthuka is 'n jong koshuis op die Vaaldriehoekkampus van die NWU. Dit bied akkommodasie aan eerstejaar en senior vroulike en manlike studente. Dit is in loopafstand van al die omliggende fasiliteite op die kampus.

Kamers:

Meerdoelige behuising waar elke eenheid 2 enkelkamers het

Ander fasiliteite:

  • Badkamers
  • Kombuis
  • Gemeenskaplike waskamer
  • Gemeenskaplike TV-saal​
  • WiFi

Benodig jy meer inligting?

Kontak asseblief Mev Karin Venter by (016 910 3308) vir verdere inligting.

 

 

Waar is ons?

Ons is op die NWU Vaaldriehoekkampus geleë. Aanwysings