Studiessite Search
2025-03-12
.title-heading { display: none; }
Gewortel in die gees van gemeenskap, ontneem Villagers sy naam van “village”, wat dorp beteken - ʼn skalkse verwysing na sy diep verbintenis met Potchefstroom. Villagers, gestig in 1978, is ʼn studentekoshuis wat die dorp se inwoners bedien. As die tweede-oudste manskoshuis op die…
2022-10-24
Kamers
- Enkelkamers – De Wilgers bestaan slegs uit enkelkamers wat elkeen toegerus is met ‘n wasbak, verwarmer, internetpunt, bed, lessenaar en ingeboude kaste.
- Woonstelle – Vir die manne wat hard studeer en al lank in die koshuis is, is die…
2023-02-21
.title-heading { display: none; }
Die woord ‘Laureus’ beteken “oorwinning” in Latyns. Daarmee tesame beteken Laureus manskoshuis se leuse, ‘Vicentius’, “deur die stryd”. Die simbool van Laureus Manskoshuis, die buffel, dien as inspirasie vir ons menswees en interne koshuis gees. Die Afrika buffel (Syncerus caffer) is 'n sterk,…
2026-01-19
Baie welkom by en baie geluk met jou keuse van Laureus as jou nuwe tuiste vir die volgende paar jaar. ‘n Tuiste is ‘n plek waar jy nie net ‘n kamer het waar jy slaap en jou besittings in bêre nie. Dis ‘n plek waar jy in ingroei en deel word en waar jy deel in die lief en die leed, die goeie en die swaar tye van almal wat saam met jou die tuiste…
2023-02-21
In die somer van 1958 is die eerste senior dameskoshuis van die POK gestig deur prof Van der Merwe. Hy het Eikenhof-dameskoshuis vernoem na sy geboorteplek, die plaas Eikenhof. Die plaas het oorspronklik aan sy oupa, C.L. Neethling, behoort, wat eikelanings op die plaas aangeplant het. C.L. Neethling het dikwels vir sy kleinkinders…
2022-08-29
.row {
padding-bottom: 1em;
border-bottom: 2px solid gray;
padding-top: 1em;
}
Gang 1 - Bos
Bos, die eerste en dus ook die laagste (onderste) provinsie, word beskou as die rustige deel in die Ryk van Laureus, geken aan hul alombekende leuse wat lei 'jy hoef nie bo te bly, om hoog te…
2025-03-12
Kombuise
In elke gang is ʼn oopplankombuis en ʼn sitkamerarea. Elke kombuis het ʼn waterfilter, ʼn watertenk met koue water en kookwater, en ʼn dubbelwasbak. Die kombuis en sitkamer word gedeel deur die 42 meisies wat in die gang woon.
Aantal kamers
Wag-'n-Bietjie het 83 enkelkamers en 84 dubbelkamers waarin…
2022-08-29
Shaah, die jongste NWU-gegradueerde
Die Noordwes-Universiteit-alumnus Shaah Ahmed Ismail Bootha het bewys dat ouderdom net ʼn nommer is.
Die ambisieuse en pragmatiese geoktrooieerde rekenmeester het op 15-jarige ouderdom gematrikuleer. Hy het die jongste NWU-gegradueerde geword nadat hy…
2024-07-25
.title-heading { display: none; }
Minjonet is op 11 September 2001 tot stand gebring. Ons naam kom van die minjonetblom, wetenskaplike naam Reseda Lutea. Hierdie blom simboliseer waardigheid en die verwesenliking van volle potensiaal, ʼn waarde waaraan ons elke inwoner daagliks wil herinner. Ons logo sluit ʼn by in, wat geassosieer…