Studiessite Search
2022-08-29
Kamers
Die enkelkamers is ruim en bevat ook onder andere 4 boekrakkies bo die bed en ‘n groot lessenaar. Die enkelkamers beskik onder andere oor 1 internetpunt, 1 verwarmer en 1 “beeper” waarop die persoon op telefoondiens die inwoner kan kontak in haar kamer. Die enkelkamers beskik ook oor ‘n…
2025-08-05
Belangrike aankondiging: Opdaterings met betrekking tot die 2023-registrasie- en oriënteringsprogramUpdates with respect to the 2023 Registration and Orientation Programme
26 Januarie 2023
Geagte Voornemende Student
Die Noordwes-Universiteit (NWU) het besluit om die 2023 Registrasie en Oriënteringstydperk (R&O)-program te…
2025-06-13
.row {
padding-bottom: 1em;
border-bottom: 2px solid gray;
padding-top: 1em;
}
Corridor 1- Villa-Hê
"We do things our own way." Villa-Hê is a corridor for individualists. The atmosphere in the hallway is indescribable because you can't put us in a box or stereotype us. A hallway filled with eccentric, diverse, loud, sporty,…
2020-06-02
Vir hierdie regsghoeroe is daar geen grense nie
Sensitief, gehard en nadenkend. Dit is die drie woorde waarmee die 31-jarige Allison Geduld haarself beskryf.
Allison is ’n dosent in die Fakulteit Regte op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU). Sy bied die Regswetenskap- en…
2022-10-24
Kamers
Patria het dubbelkamers vir eerste- en tweedejaars, en enkelkamers vir derdejaars en ouer. Alle kamers is toegerus met ʼn bed, kas, lessenaar, stoel en genoeg pakplek. Elke kamer is ook toegerus met ʼn internetkoppelpunt (gratis, onbeperkte internettoegang), kragpunte, blinders en ʼn verwarmer.
Ander…
2025-08-05
0860 1696985p{ text-align:left; }
Toelatingsvereistes
Let daarop dat onderstaande toelatingsvereistes bygewerk kan word na aanleiding van keurings- en moontlike fakulteitspesifieke vereistes.
Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ‘n opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is met die oog…
2025-03-12
Kombuise
In elke gang is ʼn oopplankombuis en ʼn sitkamerarea. Elke kombuis het ʼn waterfilter, ʼn watertenk met koue water en kookwater, en ʼn dubbelwasbak. Die kombuis en sitkamer word gedeel deur die 42 meisies wat in die gang woon.
Aantal kamers
Wag-'n-Bietjie het 83 enkelkamers en 84 dubbelkamers waarin…
2025-08-01
[accordion collapsed]
Doen aansoek vir koshuis op Vanderbijlparkkampus
Alle studente - voornemende en huidige studente moet jaarliks aansoek doen by die Koshuisadministrasiekantoor, Gebou F13, Kamer nr. G01 en G04.
Voornemende studente moet deur die Departement Akademiese Administrasie in kennis gestel word dat hulle aanvaar word en 'n…
2025-10-23
2026 Voornemende eerstejaarstudente-aansoeke vir universiteitskoshuisakkommodasieAansoeke deur voornemende eerstejaarstudente vir universiteitskoshuisverblyf in 2026 moet gedoen word wanneer jy aansoek doen om aan die NWU te studeer. …
2025-10-21
Beste Dame in Pienk
Dit is vir my aangenaam om jou by LaVaria-dameskoshuis te verwelkom – die enigste pienk koshuis op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit!
LaVaria is waarlik ʼn tweede tuiste waar ʼn individu se uniekheid gevier word en waar susterskap en ʼn sorgsaamheidsetiek aangemoedig word. Ons is trots op ons LaVaria-…