Studiessite Search
2026-01-19
Ebukhosini is die tuiste van 240 studente - eerstejaars en senior studente. Hierdie akkommodasie is buite kampus in die sentrale sakegebied van Vanderbijlpark.
Kamers:
Die akkommodasie is verdeel in twee blokke - een vroulike en een manlike blok. Elke blok bestaan uit verskeie eenhede, wat drie dubbelkamers, volledig gemeubileer…
2025-07-17
Toelatingsvereistes
Let daarop dat onderstaande toelatingsvereistes bygewerk kan word na aanleiding van keurings- en moontlike fakulteitspesifieke vereistes.
Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ‘n opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is met die oog op algemene bekendstelling…
2026-01-19
Hierdie studente akkommodasie is die nuutste op die kampus. Kumba is 'n luukse oerwoud van Konings en koninginne. Die Koninkryk van Kumba glo dat daar geen partytjie soos 'n Akademiese Party is nie. Kumba presteer in spanwerk, in die naam van liefde en respek.
Die koshuis bied enkel en dubbel verblyf aan 108 studente. Dit akkommodeer…
2022-08-29
Fasiliteite
- 'n Platskerm-televisie in die ontspanningsaal, asook 'n platskerm televisie in die klubhuis
- Wasmasjiene en tuimeldroërs (daar is 'n dame wat wasgoed teen 'n minimale fooi was en stryk. Bring net eie waspoeier en 'n klein plastiese bakkie). …
2026-01-19
Acacia dames dag koshuis bied die studente al die geleenthede wat jy by 'n fisiese koshuis sal kry, maar jy woon in die gemak van jou eie huis. Ons logo die Acacia boom se wortels simboliseer dat ons waardes - respek, lojaliteit, eerlikheid, liefde, diversiteit, eenheid, passie en verantwoordelikheid belangrik is. Acacia dames is passievol en…
2026-02-10
Indien u nie toegang tot u persoonlike klasrooster het nie, neem asseblief kennis.
Ons is bewus van huidige tegniese probleme en onlangse veranderinge aan sekere programweergawekodes wat toegang tot 'n klein persentasie van persoonlike klasroosters beïnvloed wanneer die GROEP-soekfunksie gebruik word. Ons werk aktief daaraan om hierdie…
2022-08-29
Sportprestasies in 2018
Oriëntering Sportkompetisie:
'n Prettige en vermaaklike kompetisie tussen koshuise om die eerstejaars se gemeenskapsuitreikprogram af te sluit.
- Sokker – Wenners
- Basketbal – 2de plek
- Rugby – 3rde plek
2026-02-17
Welkom by die NWU en Veritas
Veritas beteken "WAARHEID" in Latyn. Ons leuse is "manne in waarheid". Die feit dat jy hierdie boodskap ontvang, beteken dat jy dit gemaak het tot by die NWU en spesifiek Veritas. Jy kan seker wees dat daar nie ʼn fout ingesluip het nie – ons keur net die beste van die beste. By Veritas sal jy ʼn span jongmense…
2022-08-29
.row {
padding-bottom: 1em;
border-bottom: 2px solid gray;
padding-top: 1em;
}
Gang 1 – Arabian Avenue
- AA is blou en is bekend as die akademiese gang met ʼn ontembare gees.
- Die jaarlikse AA-week waartydens die gang informal en fliek in pajamas…