Sportprestasies in 2018

Oriëntering Sportkompetisie:

'n Prettige en vermaaklike kompetisie tussen koshuise om die eerstejaars se gemeenskapsuitreikprogram af te sluit.

  • Sokker – Wenners
  • Basketbal – 2de plek
  • Rugby – 3rde plek

Sportprestasies in 2017

Dwelmmisbruikbewustheidskompetisie:

Dit was 'n veldtog om studente bewus te maak van die onwettige gebruik van alkohol, dagga en ander middels waaraan studente blootgestel is en die akademiese ontwrigting wat dit kan veroorsaak.

  • Sokker – Wenners (1ste plek)
  • Basketbal – 2de plek