Fasiliteite

  • 'n Platskerm-televisie in die ontspanningsaal, asook 'n platskerm televisie in die klubhuis
  • Wasmasjiene en tuimeldroërs (daar is 'n dame wat wasgoed teen 'n minimale fooi was en stryk. Bring net eie waspoeier en 'n klein plastiese bakkie).
  • Fietsloods
  • Pooltafel
  • Tafeltennistafel
  • Braaigeriewe
  • Klubhuis
  • Rekenaarkamer met internet toegang
  • Netwerkpunte (internet) in elke kamer
  • Befaamde grasperk
  • TV-punt in kamer (SABC 1, 2 en 3 + e.tv)