- 2 x enkelkamers toegerus met 'n bed, ingeboude kaste en studie ruimte.
- Badkamers: Gemeenskaplike…
Studiessite Search
2026-01-20
Oppirif is 'n senior koshuis geleë op die NWU Potchefstroomkampus en bied akkommodasie aan 504 inwoners. Die koshuis bestaan uit 42 blokke, elk met 6 eenhede en 2 enkelkamers in elke eenheid.
Eenhede:
2022-08-29
.row {
padding-bottom: 1em;
border-bottom: 2px solid gray;
padding-top: 1em;
}
Gang 1 - Mol's Hol
Die tema van Mol’s Hol beeld Skotland uit. Die gang dra “kilts” met spesiale geleenthede en het ook hul eie haka. Die gang is op die grondvloer en hulle is ook die…
2026-01-19
Voorwoord
Dit is vir ons as huisouers ‘n voorreg om jou as voornemende student by Eikenhof-Dameskoshuis welkom te heet. Om ‘n student te wees is ‘n opwindende fase van jou lewe en vorm die grondslag vir die res van jou lewe. Ons hoop dat...
indien Eikenhof jou keuse is, dit vir jou ‘n onvergeetlike ervaring sal wees.
Die…
2024-07-24
p{ text-align:left; }
Masters & Doctoral degree information
Please note that the below admission requirements are subject to change pending selection and possible faculty-specific requirements.
Study information is subject to change and is a summary of the general fields of study. This information was compiled for introduction and…
2026-05-04
Wees jouself, begin jou toekoms. Ervaar die NWU voor jy besluit. Stap op die kampus, sit in ’n lesingsaal, ervaar koshuislewe in en sien hoe jou daaglikse NWU-lewe kan lyk. Jy toekoms hoef nie ten volle beplan is nie. Jy het…
2026-01-20
Welkom by Minjonet-dameskoshuis! Ons vier elke inwoner se uniekheid en kweek ʼn koesterende kultuur wat ons multikulturele koshuisatmosfeer omhels.
As koshuisouers lê ons sterk klem daarop om nie net jou akademiese intelligensie (IK) te ontwikkel nie, maar ook jou emosionele intelligensie, sosiale intelligensie en…
2026-03-19
Wil jy in 2024 aan die Noordwes-Universiteit studeer? Aansoeke open 1 April 2023. Volg net stappe 1 - 5 hieronder.
Kry 'n studentenommer
Stap 1
×
Stap 1: Kry ’n studentenommer
Begin by stap 2 indien jy reeds ’n studentenommer het.…
2025-02-11
Kamers
Dubbelkamers:
- Bed x 2
- Lessenaar x2
- Internetpoort x2
- Televisie poort
- Boekrak x2
- Kas x2
- Telefoon x1 (slegs vir tussen voorportaal en kamer)
- Elektrisiteit punte x5 (2 onder elkelessenaar en 1 teen muur)
- …
2023-02-21
Heide is in 1969 gestig, maar eers amptelik geopen in 1970 en is in 2016 dus 46 jaar oud. Dit is maklik om te sien dat Brian Adams se "Summer of 69" liedjie elke Heide dame se hart en voete laat roer!
[accordion collapsed]
Waarvoor staan HEIDE?
- Hoop …
2026-01-19
Oryx is nie net 'n dag koshuis vir mans nie. Dit is 'n lewenstyl, broederskap en tradisie. As die huiskomitee van Oryx moet ons die eerstejaars en die res van Oryx lei om die broederskap uit te leef. Die koshuis is buite die Vanderbijlparkkampus geleë. Die Oryx-manskoshuis bied studente dieselfde ervarings en geleenthede aan as wat jy by…