KOSHUISMOEDER INWONINGSBEAMPTE

 

Voorwoord

Dit is vir ons as huisouers ‘n voorreg om jou as voornemende student by Eikenhof-Dameskoshuis welkom te heet. Om ‘n student te wees is ‘n opwindende fase van jou lewe en vorm die grondslag vir die res van jou lewe. Ons hoop dat... 

indien Eikenhof jou keuse is, dit vir jou ‘n onvergeetlike ervaring sal wees.
Die toekoms lê oop voor mense wat glo in hul drome. Dit is hier waar jou drome kan waar word, jy kan ontwikkel, mensekennis opdoen en dan natuurlik bou aan jou toekoms.
Eikenhof bied jou ook die geleentheid om te wees wie jy is, en daar is geen twyfel in ons harte dat jy hier baie gelukkig sal wees.
 

 

Prudence Sepeng Florence Bokveldt
Werk: 018 299 2834 Werk: 018 299 1234
Huis: 018 299 1305 Huis: 018 299 1234
Epos: 25094882@nwu.ac.za Epos: Florence.bokveldt@nwu.ac.za