Studiessite Search
2022-10-24
Kamers
Vergeet-My-Nie het 83 enkelkamers en 84 dubbelkamers waarin die 251 inwoners gehuisves word. In jou eerste en tweede jaar deel jy ʼn kamer met ʼn kamermaat. Die kamers is ingerig met twee beddens en matrasse, twee dubbeldeurkaste, twee lessenaars met stoele, ʼn aansteekbord, twee handdoekrelings, ʼn verwarmer vir die koue, twee…
2022-08-29
Ons is 'n dorpskoshuis. Elke student woon in sy eie woonstel, woon die koshuis se gebeure by en vorm deel van die koshuis. Ons as dorpskoshuis bied nie verblyf aan nie. Studente kan die NWU Potchefstroomkampus skakel of op die web kyk vir hulp met verblyf.
HEIMAT bestaan uit 'n Kantoor en Klubhuis.
Die…
2019-09-11
.overlay h6 {
top: 50%;
left: 50%;
position: absolute;
transform: translate(-50%, -50%);
text-align: center;
margin: 0;
width: 95%;
}
.block-inner h6 { color: white;}.row .grid-3 { margin-bottom: 1em; } .row { clear: left; } h3.text-align-center { margin-top: 0; } .boksie { position: relative; width: 99.9%; } .…
2025-10-21
Beste Dame in Pienk
Dit is vir my aangenaam om jou by LaVaria-dameskoshuis te verwelkom – die enigste pienk koshuis op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit!
LaVaria is waarlik ʼn tweede tuiste waar ʼn individu se uniekheid gevier word en waar susterskap en ʼn sorgsaamheidsetiek aangemoedig word. Ons is trots op ons LaVaria-…
2026-01-20
Voorwoord
Ons as Hombré Manskoshuis se huisouers is bevoorreg om te kan sê dat hierdie koshuis ons “huis” is. Ons gee leiding aan die trotse jong mans in ons koshuis. Ons glo dat ons in die volgende paar jaar ʼn positiewe bydrae tot hul groei kan maak.
Dit is inderdaad ʼn eer om die Koshuisbestuur te lei saam met ons bekwame Huiskomitee – mans…
2025-06-13
.row {
padding-bottom: 1em;
border-bottom: 2px solid gray;
padding-top: 1em;
}
Corridor 1- Villa-Hê
"We do things our own way." Villa-Hê is a corridor for individualists. The atmosphere in the hallway is indescribable because you can't put us in a box or stereotype us. A hallway filled with eccentric, diverse, loud, sporty,…
2025-03-12
“Groen vir lewe en groei. Wit vir Reinheid. Pers vir Koninklikheid.”In 1927 is die heel eerste manskoshuis en permanente gebou op die NWU opgerig, naamlik HEIMAT. HEIMAT is ʼn Duitse woord wat “Vaderland” beteken. Dit is ons Vaderland. ʼn HEIMAT-man is bekend vir sy ontembare gees, ʼn man wat…
2026-01-12
Noordwes-Universiteit – Dit begin alles hier!
Kontak ons!
WhatsApp-lyn: +27 (0) 60 070 2606 | SMS-lyn: 31750 | Tolvrye nommer: 0860 169 698
E-pos: studies@nwu.ac.za | …
2026-01-20
Voorwoord
Dit is vir ons 'n voorreg om jou te verwelkom by Kasteel Dameskoshuis: 'n plek waar elke inwoner se individualiteit vir ons waardevol is. Hierdie is 'n tuiste waar veiligheid, studie, en aktiewe deelname aan studenteaktiwiteite aangemoedig word om dinamiese, moedige en sterk toekomstige leiers te ontwikkel. Kasteel is 'n tuiste weg…