Studiessite Search
2025-10-21
Beste Dame in Pienk
Dit is vir my aangenaam om jou by LaVaria-dameskoshuis te verwelkom – die enigste pienk koshuis op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit!
LaVaria is waarlik ʼn tweede tuiste waar ʼn individu se uniekheid gevier word en waar susterskap en ʼn sorgsaamheidsetiek aangemoedig word. Ons is trots op ons LaVaria-…
2026-01-20
Voorwoord
Ons as Hombré Manskoshuis se huisouers is bevoorreg om te kan sê dat hierdie koshuis ons “huis” is. Ons gee leiding aan die trotse jong mans in ons koshuis. Ons glo dat ons in die volgende paar jaar ʼn positiewe bydrae tot hul groei kan maak.
Dit is inderdaad ʼn eer om die Koshuisbestuur te lei saam met ons bekwame Huiskomitee – mans…
2025-06-13
.row {
padding-bottom: 1em;
border-bottom: 2px solid gray;
padding-top: 1em;
}
Corridor 1- Villa-Hê
"We do things our own way." Villa-Hê is a corridor for individualists. The atmosphere in the hallway is indescribable because you can't put us in a box or stereotype us. A hallway filled with eccentric, diverse, loud, sporty,…
2025-03-12
“Groen vir lewe en groei. Wit vir Reinheid. Pers vir Koninklikheid.”In 1927 is die heel eerste manskoshuis en permanente gebou op die NWU opgerig, naamlik HEIMAT. HEIMAT is ʼn Duitse woord wat “Vaderland” beteken. Dit is ons Vaderland. ʼn HEIMAT-man is bekend vir sy ontembare gees, ʼn man wat…
2026-01-12
Noordwes-Universiteit – Dit begin alles hier!
Kontak ons!
WhatsApp-lyn: +27 (0) 60 070 2606 | SMS-lyn: 31750 | Tolvrye nommer: 0860 169 698
E-pos: studies@nwu.ac.za | …
2026-01-20
Voorwoord
Dit is vir ons 'n voorreg om jou te verwelkom by Kasteel Dameskoshuis: 'n plek waar elke inwoner se individualiteit vir ons waardevol is. Hierdie is 'n tuiste waar veiligheid, studie, en aktiewe deelname aan studenteaktiwiteite aangemoedig word om dinamiese, moedige en sterk toekomstige leiers te ontwikkel. Kasteel is 'n tuiste weg…
2020-06-01
Harde werk word beloon
Die nege-en-twintigjarige Paul Sandamela heg baie waarde daaraan dat jy hard moet werk totdat jy kan sê dat jy die beste op jou gebied is.
Hierdie energieke prosesingenieur werk tans vir die Nasionale Raffinadery van Suid-Afrika (Natref). Paul het sy BIng-kwalifikasie (in…
2025-03-12
Kombuise
In elke gang is ʼn oopplankombuis en ʼn sitkamerarea. Elke kombuis het ʼn waterfilter, ʼn watertenk met koue water en kookwater, en ʼn dubbelwasbak. Die kombuis en sitkamer word gedeel deur die 42 meisies wat in die gang woon.
Aantal kamers
Wag-'n-Bietjie het 83 enkelkamers en 84 dubbelkamers waarin…
2020-06-02
’n Opkomende ster op die korporatiewe toneel
Tydens sy 2019-toespraak aan die eerstejaars het die NWU se visekanselier, prof Dan Kgwadi, gesê dat jongmense regoor die wêreld na vore tree, sterk staan en “die pad na ’n nuwe wêreld vir ons almal baan”.
Terwyl ons Jeugmaand vier, kyk…