Studiessite Search
2026-01-20
Geagte voornemende Caputter
Dit is met groot eer dat ek jou verwelkom as inwoner tot die huis van die rooikat. 'n Huis gebou op meer as net sement fondasies, maar eerder op jare se trots, broederskap en sterk tradisie. Dit is hier waar...jy sal groei van 'n hoërskool seun na 'n volwasse man, gereed om die wêreld te…
2023-02-21
Patria, Dié Huis op Kampus, is ‘n trotse koshuis met 258 manne. Tradisies en kultuur skep die basis vir ‘n Patriaan se unieke leefstyl wat wyd op die NWU-Potchefstroomkampus geken en gerespekteer word. Ons dra met trots die Albatros op ons bors. Patria het ‘n belangrike visie van broederskap, wat daarop sinspeel dat ons ons mede-…
2026-04-01
Registrasie vir die 2026 akademiese jaar is verleng tot 30 April vir meesters- en doktorsgrade. Indien jy van plan is om vanjaar ’n nagraadse kwalifikasie te volg, registreer nou. Registreer hier!
Volkostebeurse is beskikbaar vir…
2022-03-09
Ons weet dis vir jou meer as net ʼn koffiebeker. Dis ʼn stille saluut as jy by ʼn ander student verbyloop op pad om te gaan eksamen skryf. Dis meer as net ʼn notaboek; dis ʼn padkaart om jou drome te verwesenlik. Dis meer as net ʼn T-hemp of ondersteuning vir jou alma mater; dis ʼn geleentheid om wonderlike herinneringe te herleef…
2026-03-25
Nagraadse aansoekers: Die NWU het ’n groot volume aansoeke vir 2026 ontvang en hersien elkeen noukeurig om ’n regverdige keuringsproses te…
2023-02-21
.title-heading { display: none; }
Die arend vlieg alleen!Gedurende die lewensfase van studentwees is daar vele uitdagings, geleenthede en mense wat jou pad kruis. Die en geesdrif waarmee ons hierdie uitdaging aandurf, die geleenthede wat ons optimaal...nastreef en kenisse wat ons in…
2020-06-12
NWU-alumna die verpersoonliking van jeugentrepreneurskap
Funeka Nyaqela, ’n alumna van die Noordwes-Universiteit (NWU) is besig om groot dinge op die gebied van logistiek en ingenieurswese te vermag.
Dié 35-jarige sakevrou is die stigter en direkteur van BravoPro 110, ’n hoogs…
2026-01-19
Baie welkom by en baie geluk met jou keuse van Laureus as jou nuwe tuiste vir die volgende paar jaar. ‘n Tuiste is ‘n plek waar jy nie net ‘n kamer het waar jy slaap en jou besittings in bêre nie. Dis ‘n plek waar jy in ingroei en deel word en waar jy deel in die lief en die leed, die goeie en die swaar tye van almal wat saam met jou die tuiste…
2026-01-20
Welkom by Minjonet-dameskoshuis! Ons vier elke inwoner se uniekheid en kweek ʼn koesterende kultuur wat ons multikulturele koshuisatmosfeer omhels.
As koshuisouers lê ons sterk klem daarop om nie net jou akademiese intelligensie (IK) te ontwikkel nie, maar ook jou emosionele intelligensie, sosiale intelligensie en…
2026-04-30
Kontak ons!
WhatsApp-nommer: +27 (0) 60 070 2606 | NWU-inbelsentrum: 0860 169 698 | E-pos: studies@nwu.ac.za | SMS: 31750
Doen hier…