Studiessite Search
2022-10-24
Kamers
Oosterhof-dameskoshuis het enkelkamers en dubbelkamers. Dubbelkamers: 2 beddens, 2 matrasse, 2 lessenaars, 2 stoele, 2 internetpunte, 2 dubbelkaste, 2 spieëls, 1 verwarmer, 2 boekrakke en 2 kennisgewingborde. Die enkelkamers het uiteraard één van elk van die gelyste items.
Ander fasiliteite…
2025-11-10
Vind al die vorms wat nodig is om die akademiese lewensiklus van jou nagraadse studie te voltooi hier:h
[accordion collapsed]
Vorms wat die registrasieproses ondersteun
- …
2023-02-21
.title-heading { display: none; }
De Wilgers is 'n trotse en tradisievaste koshuis wat die toonaangewer is op die NWU Potchefstroomkampus. Hier sal jy vind ons is 'n broederskap van manne van God. Ons is vindingryk, standvastig en die koshuis waarvan enige matriekseun droom om sy universiteitsjare deur te bring.
Ons…
2024-01-26
Mahikengkampus
'n Innoverende instansie met 'n trotse geskiedenis, 'n buitengewone ryk kultuur en 'n onwrikbare strewe na uitnemendheid - dit is die Mahikengkampus.
Potchefstroomkampus
'n Unieke studentelewe gekoppel aan ʼn navorsingsgedrewe dinamiek, die Potchefstroomkampus is waar almal saam gerat is om ʼn beter…
2026-03-25
Nagraadse aansoekers: Die NWU het ’n groot volume aansoeke vir 2026 ontvang en hersien elkeen noukeurig om ’n regverdige keuringsproses te…
2025-03-12
.title-heading { display: none; }
Karlien is in 1968 gestig en in die jaar 2024 word Karlien 56 jaar oud. Na al die jare is ons nog steeds net so energiek en trots soos altyd. Karlien bestaan uit sewe gange en is gebou op sewe kernwaardes. Karakter, aanvaarding, respek, lojaliteit, integriteit, eenheid en eer.
Ons embleem…
2026-05-08
Volkostebeurse is beskikbaar vir kwalifiserende studente. Kliek hier vir meer inligting.
Kontak ons:
E-pos: studies@nwu.ac.za | NWU-inbelsentrum: 0860 169 698 | WhatsApp: +27 (0) 060 070 2606…
2026-01-08
.title-heading { display: none; }
Soetdorings is gerieflike akkommodasie wat stapafstand is van die Fanie du Toit-sportterein, HPI-gimnasium en NWU-Potchefstroomkampus.
Daar is 4-, 3- en 2-slaapkamer woonstelle wat elk sy eie kombuis en badkamer het.
Soetdorings skakel die afgelope 5 jaar in by die normale koshuislewe van die NWU-…
2025-02-19
.title-heading { display: none; }
The most exciting part of your life lies before you, but remember that you have to experience it yourself and you have to make it enjoyable for yourself. Now is the time for you to experience what your mother, father, sister and brother said about their university days – so look forward to…
2026-01-20
Geagte voornemende Caputter
Dit is met groot eer dat ek jou verwelkom as inwoner tot die huis van die rooikat. 'n Huis gebou op meer as net sement fondasies, maar eerder op jare se trots, broederskap en sterk tradisie. Dit is hier waar...jy sal groei van 'n hoërskool seun na 'n volwasse man, gereed om die wêreld te…