| Graad | Rigting | Vakke / Vereistes | APS | Kampus | |||||||||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Diploma in Dieregesondheid |
|
22 | Mahikeng | ||||||||||||||
| Diploma in Dierewetenskappe |
|
22 | Mahikeng | ||||||||||||||
| Diploma in Plantwetenskappe | met Gewasproduksie |
|
22 | Mahikeng | |||||||||||||
| Baccalaureus Scientiae |
met Chemie en Fisika met Fisika en Wiskunde met Fisika en Toegepaste Wiskunde met Fisika en Rekenaarwetenskap |
|
26 | Mahikeng Potchefstroom | |||||||||||||
| met Rekenaarwetenskap en Wiskunde |
|
26 | Mahikeng Potchefstroom Vanderbijlpark | ||||||||||||||
| met Biochemie en Chemie |
|
26 | Potchefstroom Mahikeng | ||||||||||||||
| met Geografie en Toegepaste Wiskunde |
|
26 | Potchefstroom | ||||||||||||||
| met Toegepaste Wiskunde en Chemie met Chemie en Wiskunde |
|
26 | Potchefstroom Mahikeng | ||||||||||||||
|
met Toegepaste Wiskunde en Elektronika met Elektronika en Wiskunde met Elektronika en Fisika met Chemie en Rekenaarwetenskap met Rekenaarwetenskap en Elektronika |
|
26 | Mahikeng | ||||||||||||||
|
met Rekenaarwetenskap en Ekonomie met Wiskunde en Ekonomie |
|
26 | Potchefstroom Vanderbijlpark | ||||||||||||||
| met Rekenaarwetenskap en Statistiek |
|
26 | Potchefstroom Vanderbijlpark | ||||||||||||||
| Verlengde Baccalaureus Scientiae |
met Toegepaste Wiskunde en Chemie met Toegepaste Wiskunde en Elektronika met Biochemie en Chemie met Chemie en Wiskunde met Chemie en Fisika met Rekenaarwetenskap en Elektronika met Rekenaarwetenskap en Wiskunde met Elektronika en Wiskunde met Elektronika en Fisika met Fisika en Toegepaste Wiskunde met Fisika en Rekenaarwetenskap met Fisika en Wiskunde Biologiese Wetenskappe met Mikrobiologie en Biochemie Biologiese Wetenskappe met Plantkunde en Biochemie Biologiese Wetenskappe met Plantkunde en Mikrobiologie Omgewingswetenskappe met Chemie en Geografie Omgewingswetenskappe met Plantkunde en Chemie Omgewingswetenskappe met Geografie en Plantkunde Omgewingswetenskappe met Geografie en Rekenaarwetenskap Omgewingswetenskappe met Chemie en Mikrobiologie Wiskundige Wetenskappe met Toegepaste Wiskunde en Wiskunde |
|
24 | Mahikeng | |||||||||||||
| Baccalaureus Scientiae in Inligtingstegnologie |
|
26 | Potchefstroom Vanderbijlpark *Afstand |
||||||||||||||
| Verlengde Baccalaureus Scientiae in Inligtingstegnologie |
|
24 | Vanderbijlpark | ||||||||||||||
| Baccalaureus Scientiae in Wiskundige Wetenskappe | met Statistiek en Wiskunde |
|
26 | Potchefstroom Vanderbijlpark | |||||||||||||
| met Wiskunde |
|
26 | Potchefstroom | ||||||||||||||
| met Toegepaste Wiskunde en Wiskunde |
|
26 | Mahikeng | ||||||||||||||
| Baccalaureus Scientiae in Biologiese Wetenskappe |
met Mikrobiologie en Biochemie met Mikrobiologie en Plantkunde met Plantkunde en Biochemie |
|
26 | Mahikeng Potchefstroom | |||||||||||||
|
met Dierkunde en Biochemie met Chemie en Fisiologie met Dierkunde en Plantkunde met Dierkunde en Mikrobiologie met Dierkunde en Fisiologie met Mikrobiologie en Fisiologie |
|
26 | Potchefstroom | ||||||||||||||
| Baccalaureus Scientiae in Omgewingswetenskappe |
met Chemie en Mikrobiologie met Plantkunde en Chemie met Geografie en Rekenaarwetenskap met Geografie en Plantkunde |
|
26 | Mahikeng Potchefstroom | |||||||||||||
|
met Dierkunde en Chemie met Chemie en Geologie met Geologie en Geografie met Dierkunde en Geografie met Geologie en Plantkunde met Dierkunde en Geologie met Geologie en Mikrobiologie met Toerisme en Dierkunde met Toerisme en Geografie met Toerisme en Plantkunde |
|
26 | Potchefstroom | ||||||||||||||
| met Chemie en Geografie |
|
26 | Mahikeng | ||||||||||||||
| Baccalaureus Scientiae in Finansiële Wiskunde |
|
32 | Potchefstroom Vanderbijlpark | ||||||||||||||
| Verlengde Baccalaureus Scientiae in Finansiële Wiskunde |
|
28 | Vanderbijlpark | ||||||||||||||
| Baccalaureus Scientiae in Besigheidsanalise |
|
32 | Potchefstroom Vanderbijlpark | ||||||||||||||
| Verlengde Baccalaureus Scientiae in Besigheidsanalise |
|
28 | Vanderbijlpark | ||||||||||||||
| Baccalaureus Scientiae in Kwantitatiewe Risikobestuur |
|
32 | Potchefstroom Vanderbijlpark | ||||||||||||||
| Verlengde Baccalaureus Scientiae in Kwantitatiewe Risikobestuur |
|
28 | Vanderbijlpark | ||||||||||||||
| Baccalaureus Scientiae in Aktuariële Wetenskap |
|
32 | Potchefstroom Vanderbijlpark | ||||||||||||||
| Baccalaureus Scientiae in Stads- en Streekbeplanning |
|
28 | Potchefstroom | ||||||||||||||
| Graad | Rigting |
|
APS | Kampus | |||||||||||||
| Baccalaureus Scientiae in Landbouwetenskappe |
met Landbou-ekonomie met Dierewetenskappe met Agronomie en Tuinbou met Dieregesondheid |
|
26 | Mahikeng | |||||||||||||
| met Agronomie en Grondkunde met Agronomie en Landbou-ekonomie |
|
26 | Potchefstroom | ||||||||||||||
| Baccalaureus Scientiae in Inheemse Kennissisteme | Inheemse Kennissisteme |
|
26 | Mahikeng | |||||||||||||
| Mahikeng: Onderrigtaal is Engels. Vanderbijlpark: Onderrigtaal is Engels, maar sommige modules word in beide Engels en Afrikaans aangebied. Potchefstroom: Onderrigtaal is Afrikaans, tensy anders aangedui. Opvoedkundige tolking na Engels sal beskikbaar wees in alle modules (waar versoek). Alle studiegidse, toetse en eksamenvraestelle word in beide Afrikaans en Engels aan studente beskikbaar gestel. Studente kan enige skriftelike of mondelinge toets of eksamen in óf Afrikaans óf Engels beantwoord. |
|||||||||||||||||