Bursary value

Full Time:  R30 000 per year/jaar
Part-Time: R15 000 per year/jaar

Application Form 2024

Carefully read the Instant Info with conditions for qualification before completing this form.

FIRST YEAR of the Masters degree

Students from other universities must attach the academic script of the preceding qualifying degree

SECOND YEAR and onwards of the Masters degree

          Students from the SECOND YEAR of the degree apply for a Progress Bursary. Attach this prescribed

          Progress Report template - to be completed by your Study leader

Note to all students:

  • If you did not previously receive a Masters bursary, you must attach the Progress Report AND the academic script of the preceding qualifying degree
  • Incomplete applications are invalid and may lead to disapproval of the application
  • All fields are compulsory
  • The academic report and/or the progress report attachment must be only ONE pdf document (all records scanned on one file). Also no attachments send separately by e-mail will be accepted.

 

Beurswaarde

Voltyds:   R30 000 per year/jaar
Deeltyds: R15 000 per year/jaar

Aansoekvorm 2024

Lees die Kitsinligting met voorwaardes vir kwalifisering deeglik deur alvorens u die vorm invul.

EERSTE JAAR van die Meesters graad

Studente vanaf ander Universiteite moet die akademiese rekord van die voorafgaande kwalifiserende graad aanheg.

TWEEDE JAAR en verder van die Meesters graad

Studente vanaf die TWEEDE JAAR doen aansoek vir 'n Vorderingsbeurs. Heg die voorgeskrewe Vorderingsverslag templaat aan - wat deur u Studieleier ingevul moet word.

Alle studente neem kennis:

  • Indien u nie voorheen 'n Meesters beurs ontvang het nie, moet u die Vorderingsverslag EN die akademiese rekord van die voorafgaande kwalifiserende graad aanheg.
  • Onvolledige aansoeke is ongeldig en kan daartoe lei dat die aansoek afgekeur word.
  • Alle velde is verpligtend 
  • Die akademiese rekord en/of vorderingsverslag moet alleenlik EEN pdf-dokument wees (alle rekords geskandeer op een dokument). Geen aanhegsels wat apart per e-pos gestuur word, word aanvaar nie. 

 

 

A Personal Details / Persoonlike Besonderhede
B Student's Financial Details / Student Finansiële Besonderhede
C Academic Details of 2024 Degree / Akademiese Besonderhede van 2024 Graad
File name must not contain special characters/ Lêernaam mag nie spesiale karakters bevat nie.
Upload requirements

MUST attach preceding academic record/s in PDF format (certificates alone are NOT VALID)  /  MOET voorafgaande kwallifiserende rekord aangeheg in PDF formaat (sertifikate alleen is NIE GELDIG nie)

Only students not previously enrolled at the NWU must attach preceding academic record/s (certificates alone are NOT VALID). The document may not not be password protected / Slegs studente wat nie voorheen by die NWU studeer het nie, moet voorafgaande akademiese rekord aanheg (sertifikate alleen is NIE GELDIG nie). Dokument mag nie deur 'n wagwoord beskerm wees nie.

Filename must not contain special characters / Lêernaam mag nie spesiale karakters bevat nie.
Upload requirements
D Post-School (Tertiary) Academic History: Degrees of diplomas achieved / Na-Skoolse (Tersiëre) Akademiese Geskiedenis: Grade of diplomas verwerf
E Declaration by Student / Verklaring deur Student

The bursary amount is repayable if a student fails to comply with any of the conditions, terminates studies or does not complete the course within the prescribed period /

Die beursbedrag is terugbetaalbaar indien 'n student enige van die voorwaardes nie nakom nie, studies staak of nie die graad binne die voorgeskrewe tydperk voltooi nie.