Studiessite Search
2026-05-28
Dit is belangrik om daarop te let dat die vereistes en stipulasies vir honneursgrade en nagraadse diplomas van fakulteit tot fakulteit verskil. Gebruik asseblief die kontakbesonderhede hieronder om meer…
2026-06-01
Doen nou aansoek!
Wees jouself hier! Jy het ons uitdaging aanvaar! Jy het gekom. Jy het op die kampus gestap, die vrae gevra en jou reis begin! Nou…
2020-07-24
Welkom by die Noordwes-Universiteit, jou nuwe tuiste! Ons glo dat jou tyd hier verrykend sal wees. Vind jou Ontvangs- en Oriënteringsprogram (#My NWU-gids) hieronder. Dit is ontwerp om jou toetrede tot die universiteitslewe te vergemaklik:
Potchefstroomkampus
- Eerstejaars arriveer 11…
2026-01-19
Hierdie moderne koshuis bied verblyf aan 84 nagraadse studente en nadoktorale genote op kampus. Die akkommodasie is verdeel in twee slaapkamer eenhede en bied akkommodasie in afsonderlike blokke vir manlike en vroulike studente.
Kamers:
Meerdoelige behuising: Twee enkelkamers volledig gemeubileer per eenheid.
Ander fasiliteite…
2026-07-08
Kyk gereeld na die roosters aangesien dit voortdurend gewysig en bygewerk word (onthou om jou blad te verfris en jou cachegeheue skoon te maak).…
2022-10-24
Kamers
Dubbelkamers: Twee internetpunte, beddens en matrasse, twee ingeboude lessenaars en stoele, vier boekrakke, ʼn Ingeboude kas, ʼn verwarmer, blinders voor albei vensters, ʼn vollengte spieël en ʼn interkom.
Enkelkamers: ʼn Internetpunt, een bed en matras, ʼn ingeboude lessenaar en ʼn stoel, twee boekrakke, ʼn Ingeboude kas…
2026-05-08
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
×
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Sluitingsdatums
Verwys…
2020-03-27
Fasiliteite
- Ons beskik oor 7 rugbyvelde onder spreiligte
- Die HPI beskik oor 'n labratorium, doen navorsing en sport spesifieke toetsings
- Ten volle toegeruste gimnasium met "hammer strength" rondte program wat ook gebruik kan word vir rehabilitasie …
2024-02-19
Vir koshuis navrae en bekommernisse is u welkom om met die kampus koshuisadministrasie kantoor te skakel, geleë in gebou 14K (kantoor is by die kampus koshuise).
Lungile Masango
Hoof van Koshuise
016 910 3050
Karin Venter…
2026-01-08
Soetdorings mans koshuis is n unieke tuiste waar kwaliteit rugbyspelers ontwikkel in kwaliteit mans! Dis hier waar jy vriende en broederskappe bou vir die res van jou lewe! Ons is n volledig geintegreerde kampus koshuis wat fokus op n gebalanseerde student/atleet leefstyl. Dit is vir ons belangrik om gekwalifiseerde rugbyspelers aan ons…