Soetdorings mans koshuis is n unieke tuiste waar kwaliteit rugbyspelers ontwikkel in kwaliteit mans! Dis hier waar jy vriende en broederskappe bou vir die res van jou lewe! Ons is n volledig geintegreerde kampus koshuis wat fokus op n gebalanseerde student/atleet leefstyl. Dit is vir ons belangrik om gekwalifiseerde rugbyspelers aan ons gemeenskap te lewer om sodoende n positiewe impak te kan maak waar hulle na universiteit hulself bevind! Gebou op respek en dissipline waar elke Soetie deel in ons koshuis en wonderlike studente lewe het! “Voluit” in als wat ons aanpak.
| Koshuisouer | Koshuisbeampte |
|---|---|
| Bert Moolman | Lungile Mthiya |
| Werk: 018 299 4310 | Werk: 018 299 1189 |
| E-pos: bert.moolman@nwu.ac.za | E-pos: 21018960@nwu.ac.za |