Welkom by die Noordwes-Universiteit, jou nuwe tuiste! Ons glo dat jou tyd hier verrykend sal wees. Vind jou  Ontvangs- en Oriënteringsprogram (#My NWU-gids) hieronder. Dit is ontwerp om jou toetrede tot die universiteitslewe te vergemaklik:

Potchefstroomkampus

  • Eerstejaars arriveer 11 Januarie 2020
  • Laai jou #MyNWU-gids af [12MB]

Mahikengkampus

  • Eerstejaars arriveer 20 Januarie 2020
  • Laai jou #MyNWU-gids af [6MB]

Vanderbijlparkkampus

  • Eerstejaars arriveer 20 Januarie 2020
  • Laai jou #MyNWU-gids af [7MB]

Ons kan nie wag om jou te ontmoet nie!