Studiessite Search
2020-06-16
NWU-alumni vul ruimtes
Die Noordwes-Universiteit (NWU) het nog altyd jong leiers gekweek wat buitengewoon goed vaar in hulle loopbane. Met Junie wat Jeugmaand is, het die NWU besluit om die jeug van 1976 te herdenk deur die Universiteit se jong alumni te vereer.
Verskeie allumni tussen die ouderdom van 23 en 35 jaar se…
2025-05-21
Voorgraadse navrae
Kontak ons!
- NWU-inbelsentrum: 0860 169 698
- E-pos: studies@nwu.ac.za
- WhatsApp-lyn: +27 (0) 60 070 2606
- SMS-lyn: 31750
2025-02-25
Siya Kolisi-koshuis bied akkommodasie vir NWU-rugbyspelers. Daar is 9 eenhede (een-tot-twee slaapkamers), elk met 'n kombuis en badkamer. Siya Kolisi-koshuis neem aktief deel aan koshuisaktiwiteite by die NWU, sodat inwoners steeds die volle studentelewe-ervaring kry. Die volgende kriteria bepaal 'n rugbyspeler se toelating tot Siya…
2023-02-21
Heide is in 1969 gestig, maar eers amptelik geopen in 1970 en is in 2016 dus 46 jaar oud. Dit is maklik om te sien dat Brian Adams se "Summer of 69" liedjie elke Heide dame se hart en voete laat roer!
[accordion collapsed]
Waarvoor staan HEIDE?
- Hoop …
2025-11-07
Alhoewel 'n nuwe stel Algemene Akademiese Reëls (algemeen bekend as die A Reëls) in November verlede jaar goedgekeur is, is nie al die nuwe reëls nog in werking nie:
Effektief vanaf 01 Januarie 2024…
2022-08-29
Fasiliteite
- 'n Platskerm-televisie in die ontspanningsaal, asook 'n platskerm televisie in die klubhuis
- Wasmasjiene en tuimeldroërs (daar is 'n dame wat wasgoed teen 'n minimale fooi was en stryk. Bring net eie waspoeier en 'n klein plastiese bakkie). …
2025-09-01
Dit is belangrik om daarop te let dat die vereistes en stipulasies vir honneursgrade en nagraadse diplomas van fakulteit tot fakulteit verskil. Gebruik asseblief die kontakbesonderhede hieronder om meer…
2020-07-24
Welkom by die Noordwes-Universiteit, jou nuwe tuiste! Ons glo dat jou tyd hier verrykend sal wees. Vind jou Ontvangs- en Oriënteringsprogram (#My NWU-gids) hieronder. Dit is ontwerp om jou toetrede tot die universiteitslewe te vergemaklik:
Potchefstroomkampus
- Eerstejaars arriveer 11…
2026-01-29
<<Back to registration>>
Welcome back, NWU Eagles!
To make the registration process as easy as possible, the important steps are listed below in the order that you need to complete them.
Registration for senior students start on 26 January in…