Belangstellingsbepaler

Begin jou reis>>>Aansoek>>>Toelating>>>Registrasie

Het jy jou aansoek ingedien en wag jy vir 'n antwoord? Hier is wat jy moet weet:

Wat is jou aansoekstatus?


Aansoekstatus

 

Gaan jou aansoekstatus na.


Aansoekveranderings

Eerstejaars moet die Toelatingskantoor kontak om veranderinge aan hul jou aansoek te maak of aansoek te doen vir ’n ander kwalifikasie.

Versoeke sal na die betrokke fakulteit verwys word vir 'n besluit.

Duidelikheid oor aansoekstatus

 

Wat beteken jou status?

Vind uit

 


Aanvaar die aanbod

 

Jy mag die aanbod aanvaar sodra jy die finale aanbod van die NWU ontvang het.