Begin jou reis>>>Aansoek>>>Toelating>>>Registrasie
Jou ontdekkingsreis begin hier. Kyk watter opsies vir jou beskikbaar is, wat jy kan studeer, en aan watter vereistes jy moet voldoen:
Onseker wat om te studeer?
Jou toekoms is joune met die Belangstellingsbepaler (Interest-Index)!
Internasionale en privaatskoolstelsels
Besoek hierdie skakel as jou skool nie APS gebruik nie. Ons het nuttige inligting oor Cambridge en ander stelsels.
Afstandsleer
Die Eenheid vir Afstandsleer skep 'n geleentheid vir jou om 'n kwalifikasie teen jou eie pas te verwerf.
Nagraadse grade
Ontdek die NWU se nagraadse programme en brei jou kennis en vaardighede uit in ’n voortdurend veranderende loopbaanlandskap.
Vind antwoorde op jou gereelde vrae (FAQs)
LEARN (kort kursusse)
Die NWU se Eenheid vir Voortgesette Opleiding help om jou doeltreffendheid in die werkplek te verbeter.
Internasionale studente (Gereelde Vrae)
Vind al die antwoorde wat jy mag nodig hê; van permit tot registrasie.
#DiscoverNWU
Opedae
Die NWU se opedae is die perfekte geleentheid vir jou om te ontdek hoekom #MyNWU jou eerste keuse moet wees. Ons bied wêreldklas-opleiding, ʼn lewendige kampusatmosfeer, en die geleentheid om jouself te ontdek!
NWU Virtuele Toer
Die NWU se virtuele toer is gebou rondom jou belangstellings en bied jou ʼn kans om jou lewe as ʼn NWU Eagle te ontdek. Toer #MyNWU – nou!
Kampusbesoek
Ons kampusse weerspieël die NWU se uitnemendheid, daarom wil ons hê jy moet besoek en dit self sien. Beplan nou jou kampusbesoek – ons kan nie wag om die NWU-ervaring met jou te deel nie!
NWU-studenteblog
NWU-studenteblog is jou vinnige gids vir die relevante inligting wanneer jy dit nodig het.