Hierdie studente akkommodasie is die nuutste op die kampus. Kumba is 'n luukse oerwoud van Konings en koninginne. Die Koninkryk van Kumba glo dat daar geen partytjie soos 'n Akademiese Party is nie. Kumba presteer in spanwerk, in die naam van liefde en respek.

Die koshuis bied enkel en dubbel verblyf aan 108 studente. Dit akkommodeer manlike en vroulike studente in afsonderlike blokke.

Kamers:

Eenheid met 3 enkel- en 3 dubbelkamers volledig gemeubileer per eenheid

Ander fasiliteite:

  • Badkamers: Gemeenskaplike badkamer
  • Kombuise: Gemeenskaplike kombuis
  • Gemeenskaplike eetkamer
  • Gemeenskaplike waskamer
  • WiFi
  • TV kamer​

Koshuisligas:

  • Sokker
  • Netbal
  • Basketbal
  • Vlugbal

Koshuisouer:

Jacob Simango
Werk: 016 910 3091

Koshuisbeampte:

Emily Radebe
Werk: 016 910 3010

Benodig jy meer inligting?

Kontak asseblief Mev. Karin Venter by (016 910 3308) vir verdere inligting.

Waar is ons?

Ons is op die NWU Vanderbijlparkkampus geleë. Aanwysings