Welkom by die Noordwes-Universiteit – Dit begin alles hier!
Vier (4) stappe na #MyNWU!
1 Begin jou reis: Bepaal wat jy wil studeer en wat die NWU bied.
2 Aansoek: Registreer om aansoek te doen en dien jou aansoek in.
3 Toelating: Jy sal ʼn kennisgewing ontvang sodra daar terugvoer is.
4 Registrasie: Registreer en begin jou reis by die NWU!
Voorgraadse aansoeke is gesluit!
Kontak ons!
WhatsApp-lyn: +27 (0) 60 070 2606 | SMS-lyn: 31750 | NWU-oproepsentrum: 0860 169 698
E-pos: studies@nwu.ac.za | Belangstellingsbepaler (Interest-Index)