Kyk gereeld na die roosters aangesien dit voortdurend gewysig en bygewerk word (onthou om jou blad te verfris en jou cachegeheue skoon te maak).
Instruksies oor hoe om jou webblad-cachegeheue skoon te maak (doen dit gereeld om te verseker dat jy altyd die nuutste weergawes van roosters ontvang):
- Maak jou cachegeheue skoon in Mozilla Firefox
- Maak jou cachegeheue skoon in Google Chrome
Eksamenroosters 2026
Mahikengkampus
- Geleentheid 3 ( bygewerk 23 January 2026)
Potchefstroomkampus
- Geleentheid 3 (bygewerk op 23 Jan 2026 )
Vanderbijlparkkampus
- Geleentheid 3 (bygewerk op 23 Januarie 2026)
Kontakbesonderhede
- Eksamendienste: Timetables and Assessment Section
Neem kennis!
Tweede semester eksamens 2025
Belangrike inligting rakende die 2025 tweede semester eksamens en amptelike eksamenreëls...lees meer
Hoe om jou kursuspunte te kry
Vind uit waar om jou kursus (module) -punte op die Studenteportaal te kry ..lees meer
