Kennisgewings aan studente:
- Let asseblief op die volgende belangrike roosterverandering (die res van die dae sal dieselfde bly soos onder aanagedui):
- Donderdag, 13 April 2023 verander na 'n Maandag klas/lesingrooster om die verlies van klasse op 10 April 2023 (Openbare Vakansiedag: Gesinsdag) te akkommodeer.
- Woensdag, 3 Mei 2023 verander na 'n Maandag klas-/lesingrooster om die verlies van klasse op 1 Mei 2023 (Openbare Vakansiedag: Werkersdag) te akkommodeer.
-
Kyk gereeld na die roosters aangesien dit voortdurend gewysig en bygewerk word (onthou om jou blad te verfris en jou cachegeheue skoon te maak).
- Instruksies oor hoe om jou webblad-cachegeheue skoon te maak (doen dit gereeld om te verseker dat jy altyd die nuutste weergawes van roosters ontvang):
- Maak jou cachegeheue skoon in Mozilla Firefox
- Maak jou cachegeheue skoon in Google Chrome
- 2023-klasrooster sal beskikbaar wees by die onderstaande skakel.
- Maak seker dat jy die roosters gereeld nagaan (elke dag in die eerste twee weke van klasse), aangesien dit onderhewig is aan verandering.
Hoe om jou klasroorster te kry
Kyk na hierdie Celcat Klasrooster Tutoriaal vir instruksies om onderstaande klasroosterskakels te gebruik.
Potchefstroomkampus
Vanderbijlparkkampus
Klik hier vir eksamen- en assesseringsroosters