Begin jou reis>>>Aansoek>>>Toelating>>>Registrasie
Geregistreerde studente wat hul modules wil staak, neem asseblief kennis:
- Die drop-funksie is in SIS geaktiveer. Jy sal nou jou eerste semester- en jaarkursusse vanaf die studenteportaal kan staak in ooreenstemming met die finansiële reël-opstelling
- Jy het tot 27 Mei 2025 om dit te doen
- Jy sal nie nou veranderinge aan tweede semester kursusse kan aanbring nie
Jy sal jou tweedesemesterkursusse tydens die wysigingsperiode aan die begin van die tweede semester (tussen 14 Julie en 1 Augustus 2025) kan deregistreer. Daarna behoort jy in staat te wees om tweedesemesterkursusse van die portaal af te staak ('drop') in ooreenstemming met die finansiële reël-opstelling.
Welkom by die Noordwes-Universiteit (NWU)!
Kontak ons!
WhatsApp-lyn: +27 (0) 60 070 2606 | NWU-inbelsentrum: 0860 169 698 | E-pos: studies@nwu.ac.za