Studiessite Search
2026-01-19
Vergelegen (Mans koshuis) & Jasmyn (Dames koshuis) is die eerste koshuise wat sedert die bestaan van die Vanderbijlparkkampus opgerig is en die enigste manlike en vroulike koshuis op kampus is. Hierdie twee koshuise is in 2017 opgegradeer na moderne leeffasiliteite.
Kamers:
Enkelkamers volledig gemeubileerd
Ander fasiliteite…
2026-01-19
Voorwoord
Dit is vir ons as huisouers ‘n voorreg om jou as voornemende student by Eikenhof-Dameskoshuis welkom te heet. Om ‘n student te wees is ‘n opwindende fase van jou lewe en vorm die grondslag vir die res van jou lewe. Ons hoop dat...
indien Eikenhof jou keuse is, dit vir jou ‘n onvergeetlike ervaring sal wees.
Die…
2024-12-02
Aandag voornemende #NWUEagles! Die reis om by die NWU-familie aan te sluit is 'n opwindende een, en ons is hier om jou elke treë van die pad te lei. Kyk na ons gereelde vrae vir noodsaaklike inligting oor laat aansoeke, uitslae, registrasiefooie, verblyf, en…
2022-08-29
Sportprestasies in 2018
Oriëntering Sportkompetisie:
'n Prettige en vermaaklike kompetisie tussen koshuise om die eerstejaars se gemeenskapsuitreikprogram af te sluit.
- Sokker – Wenners
- Basketbal – 2de plek
- Rugby – 3rde plek
2026-05-29
Voorgraadse navrae
Kontak ons!
- NWU-inbelsentrum: 0860 169 698
- E-pos: studies@nwu.ac.za
- WhatsApp-lyn: +27 (0) 60 070 2606
- SMS-lyn: 31750
2026-06-25
Kontak ons!
WhatsApp-nommer: +27 (0) 60 070 2606 | NWU-inbelsentrum: 0860 169 698 | E-pos: studies@nwu.ac.za | SMS: 31750
Aansoeke
[accordion collapsed]
Wanneer open NWU-aansoeke?
Aansoeke open op 1 Junie…
2026-03-26
Toelatingsvereistes
Let daarop dat onderstaande toelatingsvereistes bygewerk kan word na aanleiding van keurings- en moontlike fakulteitspesifieke vereistes.
Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ‘n opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is met die oog op algemene bekendstelling…
2025-03-12
Invictus Manskoshuis, gestig in 2023, bedien hoëprestasie-studente-atlete en bevorder ʼn gemeenskap waar hulle akademiese eise kan balanseer met oefen- en kompetisieskedules. Invictus is eksklusief vir atlete en bied ʼn gefokusde omgewing waar studente-atlete beide akademies en op atletiekgebied kan uitblink. Ons koshuis is ontwerp…