Aanlynregistrasiedatums en wysigingsperiode vir 2023

Aanvang van aanlyn registrasie vir eerstejaarstudente: 23 Januarie 2023.
Aanvang van aanlyn registrasie vir senior studente: 30 Januarie 2023
Sluitingsdatum vir aanlyn registrasie vir eerstejaar en seniorstudente: 17 Februarie 2023.

Die wysigingsperiode vir die eerste semester module- en kwalifikasiewysigings is beskikbaar vanaf 13 Februarie 2023 tot 3 Maart 2023.

Modulewysigings kan via die Adds&Drops DIY-toepassing gedoen word (modulewysigingsvorms hoef slegs ingevul te word indien wysigings nie via die app aangevra kan word nie). Neem asseblief kennis dat jy 'n geregistreerde student vir 2023 moet wees om die Adds&Drops DIY-toepassing te kan gebruik.

Vorms vir kwalifikasiewysigings moet ingevul en aan die fakulteite voorgelê word vir oorweging.

Kontakklasse begin op 20 Februarie 2023.

Die Registrateurskantoor en kollegas in die Studente Akademiese Lewensiklusadministrasie, wens al ons studente 'n positiewe leerervaring en sukses in hul studies gedurende 2023 toe.

Registrasieproses


Belangrike inligting

Navrae vir voorgraadse kwalifikasies, honneurs- / nagraadse diplomas en sertifikate (kontakstudente)

Mahikengkampus

Kontaknommers vir die toelatingskantoor by die Mahikengkampus

  • 018 389 2252
  • 018 389 2525
  • 018 389 2821
  • 018 389 2764
  • 018 389 2818
  • 018 389 2300
  • 018 389 2466
  • 018 389 2876
  • 018 389 2825
  • 018 389 2761
  • 018 389 2206
  • 018 389 2179
  • 018 389 2085
  • 018 389 2025
  • 018 389 2763

​E-pos: MCadmissions@nwu.ac.za

 

Potchefstroomkampus

Fakulteit

Kontakbesonderhede

Gesondheidswetenskappe

018 299 4032

24217034@nwu.ac.za

018 299 2990

20767366@nwu.ac.za

Natuur- en Landbouwetenskappe

018 299 4214

23777206@nwu.ac.za

Regte

018 299 4192

13255940@nwu.ac.za

Ingenieurswese

018 299 4731

26468670@nwu.ac.za

Geesteswetenskappe

018 299 4029

24369497@nwu.ac.za

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

018 299 4039

11277025@nwu.ac.za

018 299 2644

29222710@nwu.ac.za

Opvoedkunde

018 299 4579

29694159@nwu.ac.za

018 299 2463

23497203@nwu.ac.za

Teologie-

018 299 4259

25282980@nwu.ac.za

Vanderbijlparkkampus

Rekeningkunde
Tel: +27(0)16 910 3344
 
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Tel: +27 (0)16 910 3162
 
Opvoedkunde
Tel: +27 (0)16 910 3137
 
Gesondheidswetenskappe
Tel: +27 (0)16 910 3108
 
Geesteswetenskappe
Tel: +27(0)16 910 3344
 
Regte
Tel: +27 (0)16 910 3162
 
Natuur- en Landbouwetenskappe
Tel: +27 (0)16 910 3108
 
Teologie
Tel: +27 (0)16 910 3117
 
Honneurs en nagraadse diploma
Tel: +27 (0)16 910 3108