Begin jou reis>>>Aansoek>>>Registrasie
Aansoeke is oop!
Kontak ons!
WhatsApp-lyn: +27 (0) 60 070 2606 | NWU-oproepsentrum: 0860 169 698
E-pso: studies@nwu.ac.za | SMS-lyn: 31750 | Belangstellingsbepaler (Interest-Index)
p>Voordat jy met jou aansoek begin, maak asseblief seker dat jy die volgende het:
- ʼn Geldige, persoonlike e-posadres (één e-posadres mag slegs deur één aansoeker gebruik word)
- Jou dokumente gereed in PDF- of JPEG-formaat
Aandoekdatums
- Aansoeke open: 1 Junie 2026
- Keuringskursusse sluit: 30 Junie 2026
- Aansoeke vir algemene kursusse en akkommodasie sluit: 31 Augustus 2026
- Nagraadse aansoeke sluit: 30 November 2026
Berei jou dokumente voor
Laai asseblief elke dokument afsonderlik op:
- ID-dokument of paspoort (geboorte-sertifikate word nie aanvaar nie)
- Finale Graad 11- of 12-uitslae
- Nagraadse aansoekers: navorsingskonsep/-voorstel
Administrasiegeld
ʼn Nie-terugbetaalbare administrasiefooi is van toepassing:
- R150 – Suid-Afrikaanse aansoekers
- R600 – Internasionale aansoekers
Let wel: Die administrasiefooi kan slegs aanlyn betaal word.
Verken
Wat sal my studies kos?
Kry ʼn persoonlike klasgeldberaming sodat jy met vertroue kan beplan
Toelatingsvereistes
Neem asseblief kennis dat die universiteit weens kapasiteitsbeperkings hom die reg voorbehou om kandidate vir toelating tot bepaalde studierigtings te keur. Dit beteken dat voornemende studente wat aan die minimum vereistes voldoen nie noodwendig tot die betrokke kursusse toegelaat sal word nie. Weens die kapasiteitsbeperkings en die groot aantal studente wat aansoek doen om toelating tot bepaalde studierigtings sal studente op grond van hul Graad 12-uitslae gekeur word vir toelating tot hierdie studierigtings.
