Aandag voornemende #NWUEagles! Die reis om by die NWU-familie aan te sluit is 'n opwindende een, en ons is hier om jou elke treë van die pad te lei. Kyk na ons gereelde vrae vir noodsaaklike inligting oor laat aansoeke, uitslae, registrasiefooie, verblyf, en…
Studiessite Search
2024-12-02
2025-11-07
Alhoewel 'n nuwe stel Algemene Akademiese Reëls (algemeen bekend as die A Reëls) in November verlede jaar goedgekeur is, is nie al die nuwe reëls nog in werking nie:
Effektief vanaf 01 Januarie 2024…
2022-10-26
NSFAS Befondsing
Aansoeke word deur NSFAS self hanteer en verwerk.
Aanlyn aansoekvorms is beskikbaar op die NSFAS webblad
Senior Studente
- Slegs nuwe aansoekers moet elektronies aansoek doen. Huidige NSFAS-studente …
2026-01-19
Vergelegen (Mans koshuis) & Jasmyn (Dames koshuis) is die eerste koshuise wat sedert die bestaan van die Vanderbijlparkkampus opgerig is en die enigste manlike en vroulike koshuis op kampus is. Hierdie twee koshuise is in 2017 opgegradeer na moderne leeffasiliteite.
Kamers:
Enkelkamers volledig gemeubileerd
Ander fasiliteite…
2026-01-19
Longfellow Village bied akkommodasie aan 336 studente - eerstejaar en senior studente. Hierdie akkommodasie is buite-kampus in Vanderbijlpark geleë. Die akkommodasie is verdeel in twee blokke - een vroulike en een manlike blok.
Kamers:
Elke eenheid bestaan uit drie dubbelkamers wat ten volle gemeubileer is.
Ander fasiliteite…
2026-04-22
Kyk gereeld na die roosters aangesien dit voortdurend gewysig en bygewerk word (onthou om jou blad te verfris en jou cachegeheue skoon te maak).…
2026-01-19
Bohlale Village & Bohlale Fase 2 is 1,2 kilometer van die NWU Vanderbijlparkkampus en bied gedeelde akkommodasie aan 660 studente. Die akkommodasie maak voorsiening vir vroue en mansstudente in aparte eenhede.
Kamers:
Beperkte enkelkamers vir Nagraadse studente. Drie dubbelkamers volledig gemeubileer per eenheid.
Ander …
2025-05-21
Voorgraadse navrae
Kontak ons!
- NWU-inbelsentrum: 0860 169 698
- E-pos: studies@nwu.ac.za
- WhatsApp-lyn: +27 (0) 60 070 2606
- SMS-lyn: 31750
2026-04-30
Kontak ons!
WhatsApp-nommer: +27 (0) 60 070 2606 | NWU-inbelsentrum: 0860 169 698 | E-pos: studies@nwu.ac.za | SMS: 31750
Doen hier…