Longfellow Village bied akkommodasie aan 336 studente - eerstejaar en senior studente. Hierdie akkommodasie is buite-kampus in Vanderbijlpark geleë. Die akkommodasie is verdeel in twee blokke - een vroulike en een manlike blok.

Kamers:

Elke eenheid bestaan uit drie dubbelkamers wat ten volle gemeubileer is.

Ander fasiliteite:

  • Badkamers: Een gemeenskaplike badkamer
  • Kombuise: Een gemeenskaplike kombuis met stoof is voorsien
  • Gemeenskaplike waskamer
  • TV kamer
  • WiFi
  • Busvervoer tussen universiteit en koshuis​

Benodig jy meer inligting?

Kontak asseblief Mev Karin Venter (016 910 3308) vir verdere inligting.

 

Waar is ons?

Ons is buite-kampus geleë in Vanderbijlpark. Aanwysings