Bellatrix bied nie akkommodasie nie, maar wel die geleentheid vir dames wat privaat woon om steeds die NWU se unieke studentelewe in koshuisverband te ervaar.“Susters is soos sterre, jy kan hulle nie altyd sien nie, maar jy weet hulle is altyd daar”. By Bellatrix is ons trots daarop…
Studiessite Search
2025-03-07
2025-03-12
Caput beteken “hoof” of “leier” in Latyn en dit is ook ʼn definisie van elke man wat deur ons koshuis gaan. Op kampus, maar ook in die lewe staan ons uit as leiers van die samelewing.Caput staan vir:
- Christenskap
- Akademiese waardes
- …
2022-08-29
2019 Prestasies
- HEIMAT wen JOOL in 2019.
- HEIMAT was EERSTE onder mansdorpskoshuise wat betref die kunste in 2019.
- HEIMAT was EERSTE onder mansdorpskoshuise wat betref die akademie in 2019.
- HEIMAT was EERSTE onder mansdorpskoshuise wat betref sport in 2019.
- HEIMAT was…
2025-08-04
Koshuismoeder: Christi Cloete
Liewe nuwe Dinki-eerstejaar
Jy het nou al heelwat van die universiteitslewe gehoor en ek is seker die frase, “Jou universiteitsjare is die beste jare van jou lewe”, was een van hulle. En dit is alles waar! Jy staan op die drumpel van studentwees en nuwe dinge wag op jou. Jy is…
2026-02-10
Indien u nie toegang tot u persoonlike klasrooster het nie, neem asseblief kennis.
Ons is bewus van huidige tegniese probleme en onlangse veranderinge aan sekere programweergawekodes wat toegang tot 'n klein persentasie van persoonlike klasroosters beïnvloed wanneer die GROEP-soekfunksie gebruik word. Ons werk aktief daaraan om hierdie…
2026-01-22
Begin met jou meestersgraad- en doktorale studieWelkom by Meestersgraad- en Doktorale Studies aan die NWU! Verken hier jou opsies en sien wat die vereistes is om met jou nagraadse reis te begin. Oorweeg jy M- en D-studie? Is jy van plan om ’n…
2025-04-14
.title-heading { display: none; }
By Kasteel hier in die adelstand hoef jy nie iets te wees om iemand te wees nie. Ons bemagtig jou deur jou eiewaarde te laat besef. Hier word jy as ‘n dame beskou en inderdaad as sodanig hanteer. Hier gaan jy bande smee wat jou lewenslank gaan dra- herinneringe opbou wat jy op jou oudag nog…
2025-01-23
Nagraadse Studente: Belangrike registrasie-inligting
Meester- en PhD-student se aanlyn registrasie-sperdatum is 31 Maart (behalwe vir die af- en deregistrasieperiode (kurrikulumveranderings tot 28 Februarie, wat alle registrasieprosesse sal sluit)Om jou registrasie te voltooi, benodig ons jou finale…
2026-01-19
"Yster slyp yster, vriende vorm mekaar" Spreuke 27:17
Wees naby genoeg en hard genoeg om jou vriend te kan slyp. Wees naby genoeg en sag genoeg om self geslyp te kan word. Daar is min dinge in die lewe wat dieselfde bly. Alles is aan die verander. Dit kan positief of negatief ervaar word, maar dit kan jou ook in 'n…