2019 Prestasies

  • HEIMAT wen JOOL in 2019.
  • HEIMAT was EERSTE onder mansdorpskoshuise wat betref die kunste in 2019.
  • HEIMAT was EERSTE onder mansdorpskoshuise wat betref die akademie in 2019.
  • HEIMAT was EERSTE onder mansdorpskoshuise wat betref sport in 2019.
  • HEIMAT was DERDE onder ALLE manskoshuise wat betref sport in 2019.
  • HEIMAT het in die koshuisrugbyfinaal gespeel in 2019.
  • HEIMAT het in die sokkerfinaal gespeel in 2019.
  • HEIMAT het in die hokkiefinaal gespeel in 2019.