Studiessite Search
2026-04-10
Neem asseblief kennis dat aansoeke vir die 2027 akademiese jaar op 1 Junie 2026 sal open. Voornemende aansoekers sal hul aansoeke aanlyn kan indien vanaf 1 Junie 2026 tot die sluitingsdatum wat te gepaste tyd aangekondig sal word.
Ons versoek dat NWU-belanghebbendes, insluitend personeel en…
2025-06-13
Vergeet-My-Nie Dameskoshuis (VMN) is sedert 1973 'n trotse deel van die studentelewe op die NWU Potchefstroomkampus en sedertdien het dit homself van die res onderskei. Ons is bekend vir ons geel hoede op kampus wat ons ten alle koste sal beskerm. Vergeet-My-Nie is ons tuiste weg van die huis, waar ons onsself kan wees en lewenslange…
2020-06-01
Sentleeng staan beslis haar skoene vol
“Ek skryf my sukses toe aan my gesin se deurlopende ondersteuning en my geloof in God,” sê die 31-jarige Sentleeng Lehihi. Sy het in 2010 as nagraadse student by die Noordwes-Universiteit aangesluit en het in 2012 haar honneursgraad in Politiek en…
2022-08-29
Onderwys is nie net 'n werk vir Janha nie
Janha Scholtz, alumna van die Noordwes-Universiteit (NWU), is die ware kombinasie van skoonheid en skranderheid. Hierdie 25-jarige, wat in 2015 as Mej NWU Vaal gekroon is, doen tans groot dinge in Asië.
Sy werk tans as ’n Engels-onderwyser in…
2022-10-24
Kamers
Vergeet-My-Nie het 83 enkelkamers en 84 dubbelkamers waarin die 251 inwoners gehuisves word. In jou eerste en tweede jaar deel jy ʼn kamer met ʼn kamermaat. Die kamers is ingerig met twee beddens en matrasse, twee dubbeldeurkaste, twee lessenaars met stoele, ʼn aansteekbord, twee handdoekrelings, ʼn verwarmer vir die koue, twee…
2024-04-26
Toelatingsvereistes
Let daarop dat onderstaande toelatingsvereistes bygewerk kan word na aanleiding van keurings- en moontlike fakulteitspesifieke vereistes.
Studie-inligting is onderhewig aan veranderinge en is slegs ’n opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is met die oog op algemene bekendstelling en oriëntering…
2024-04-26
Toelatingsvereistes
Let daarop dat onderstaande toelatingsvereistes bygewerk kan word na aanleiding van keurings- en moontlike fakulteitspesifieke vereistes.
Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ‘n opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is met die oog op algemene bekendstelling en oriëntering…
2020-06-04
Thato – ’n wetsgehoorsame burger
Thato Mashishi (27) het groot opgang in sy loopbaan gemaak sedert hy in 2016 sy BA Regte-kwalifikasie aan die Noordwes-Universiteit (NWU) verwerf het.
Hy werk tans as regskonsultant vir KPMG-regsdienste. Hy spesialiseer in samesmeltings en verkrygings, finansië…
2025-03-12
Die Huis van die Ridders verwelkom jou.Op 18 Februarie 1953, het Dawie du Plessis-huis geopen as die eerste mans koshuis op Wes-kampus. Aanvanklik het die koshuis, vernoem na 'n skenker wat £ 2 000 geborg het, 75 studente gehuisves. In 1958 is die koshuis uitgebrei om behuising vir nog 75 studente…
2026-04-10
Merk jou kalender: Aansoeke open op 1 Junie!
Registreer hier vir die jongste aansoekinligting!
Toelatingsvereistes
Neem asseblief kennis dat die Universiteit – weens bepaalde…