Siya Kolisi Residence logo
Group photo of Siya Kolisi, Rassie Erasmus and residence staff and students


Siya Kolisi-koshuis bied akkommodasie vir NWU-rugbyspelers. Daar is 9 eenhede (een-tot-twee slaapkamers), elk met 'n kombuis en badkamer. Siya Kolisi-koshuis neem aktief deel aan koshuisaktiwiteite by die NWU, sodat inwoners steeds die volle studentelewe-ervaring kry. Die volgende kriteria bepaal 'n rugbyspeler se toelating tot Siya Kolisi Koshuis:

  • Akademiese prestasies
  • Rugby prestasies
  • Koshuisdeelname (Jool, kultuur)

 

Siya Kolisi and Rassie Erasmust taking a tour
Siya Kolisi opened the residence
Sia Kolisi residence attire