Studiessite Search
2025-08-05
p{ text-align:left; }
Toelatingsvereistes
Let daarop dat onderstaande toelatingsvereistes bygewerk kan word na aanleiding van keurings- en moontlike fakulteitspesifieke vereistes.
Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ‘n opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is met die oog op algemene…
2026-01-19
Bohlale Village & Bohlale Fase 2 is 1,2 kilometer van die NWU Vanderbijlparkkampus en bied gedeelde akkommodasie aan 660 studente. Die akkommodasie maak voorsiening vir vroue en mansstudente in aparte eenhede.
Kamers:
Beperkte enkelkamers vir Nagraadse studente. Drie dubbelkamers volledig gemeubileer per eenheid.
Ander …
2025-03-12
“Groen vir lewe en groei. Wit vir Reinheid. Pers vir Koninklikheid.”In 1927 is die heel eerste manskoshuis en permanente gebou op die NWU opgerig, naamlik HEIMAT. HEIMAT is ʼn Duitse woord wat “Vaderland” beteken. Dit is ons Vaderland. ʼn HEIMAT-man is bekend vir sy ontembare gees, ʼn man wat…
2026-04-17
Toelatingsvereistes
Let daarop dat onderstaande toelatingsvereistes bygewerk kan word na aanleiding van keurings- en moontlike fakulteitspesifieke vereistes.
Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ‘n opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is met die oog op algemene bekendstelling en oriëntering…
2022-07-11
Notice to all students of the North-West University (NWU)
Final results of SCC and SRC: DSO elections
12 November 2021
Dear NWU student, please find the final results of SCC and SRC: DSO elections below:
- …
2023-02-21
.title-heading { display: none; }
Over de Voor het in 1962 ontstaan en is amptelik geopen op 26 Maart 1963. Die koshuis is vernoem na Prof. Johannes (Joon) van Rooy, wat poste van kanselier, rektor en registrateur by die Universiteit beklee het. Vanaf 1994 staan die koshuis amptelik as Over de Voor bekend. Hierdie naam…
2026-01-19
Oryx is nie net 'n dag koshuis vir mans nie. Dit is 'n lewenstyl, broederskap en tradisie. As die huiskomitee van Oryx moet ons die eerstejaars en die res van Oryx lei om die broederskap uit te leef. Die koshuis is buite die Vanderbijlparkkampus geleë. Die Oryx-manskoshuis bied studente dieselfde ervarings en geleenthede aan as wat jy by…
2024-12-02
Aandag voornemende #NWUEagles! Die reis om by die NWU-familie aan te sluit is 'n opwindende een, en ons is hier om jou elke treë van die pad te lei. Kyk na ons gereelde vrae vir noodsaaklike inligting oor laat aansoeke, uitslae, registrasiefooie, verblyf, en…
2024-12-09
Faranani is the biggest residence – providing lodging to 654 first year and senior students. This residence offers single and double accommodation for female and male students.
Rooms:
First year students – Double accommodation fully furnished
Senior students – Single accommodation fully furnished
Other facilities:…