- Eerstejaarstudente - Dubbel akkommodasie volledig gemeubileerd
- Senior studente - Enkel akkommodasie volledig gemeubileerd…
Studiessite Search
2026-01-19
Faranani is die grootste koshuis - wat koshuisvewrblyf aan 654 eerstejaar en senior studente aanbied. Hierdie koshuis bied enkel- en dubbelverblyf vir vroulike en manlike studente.
Kamers:
2024-12-09
This student accommodation is the newest on campus. Kumba is a luxury jungle of Kings and Queens. The Kingdom of Kumba believes that there is no party like an Academic Party. Kumba prides itself in teamwork, in the name of love and respect.
The residence provides single and double accommodation to 108 students. It accommodates…
2026-01-19
Hierdie studente akkommodasie is die nuutste op die kampus. Kumba is 'n luukse oerwoud van Konings en koninginne. Die Koninkryk van Kumba glo dat daar geen partytjie soos 'n Akademiese Party is nie. Kumba presteer in spanwerk, in die naam van liefde en respek.
Die koshuis bied enkel en dubbel verblyf aan 108 studente. Dit akkommodeer…
2024-12-09
Ebukhosini is home to 240 students – First years and senior students. This accommodation is situated off-campus in Vanderbijlpark CBD.
Rooms:
The accommodation is divided into two blocks – one female and one male block. Each block consists of several units that offer 3 x double rooms, fully furnished per unit.
Other…
2026-01-19
Ebukhosini is die tuiste van 240 studente - eerstejaars en senior studente. Hierdie akkommodasie is buite kampus in die sentrale sakegebied van Vanderbijlpark.
Kamers:
Die akkommodasie is verdeel in twee blokke - een vroulike en een manlike blok. Elke blok bestaan uit verskeie eenhede, wat drie dubbelkamers, volledig gemeubileer…
2024-10-31
Vergelegen (Male residence) & Jasmyn (Female residence) are the first residences to be erected since the existence of the NWU Vanderbijlpark Campus and are the only male and female residences on campus. These two residences were upgraded to modern living facilities in 2017.
Rooms:
Single rooms fully furnished
Other…
2026-01-19
Vergelegen (Mans koshuis) & Jasmyn (Dames koshuis) is die eerste koshuise wat sedert die bestaan van die Vanderbijlparkkampus opgerig is en die enigste manlike en vroulike koshuis op kampus is. Hierdie twee koshuise is in 2017 opgegradeer na moderne leeffasiliteite.
Kamers:
Enkelkamers volledig gemeubileerd
Ander fasiliteite…
2022-11-22
This modern residence provides lodging to 84 postgraduate and postdoctoral students on campus. The accommodation is divided into two bedroom units and provide accommodation in separate blocks for male and female students.
Rooms:
Multi-purpose housing: Two single rooms fully furnished per unit.
Other facilities:
- …
2026-01-19
Hierdie moderne koshuis bied verblyf aan 84 nagraadse studente en nadoktorale genote op kampus. Die akkommodasie is verdeel in twee slaapkamer eenhede en bied akkommodasie in afsonderlike blokke vir manlike en vroulike studente.
Kamers:
Meerdoelige behuising: Twee enkelkamers volledig gemeubileer per eenheid.
Ander fasiliteite…