Fasiliteite | Studies | NWU | Noordwes-Universiteit

Fasiliteite

  • Ons beskik oor sewe rugbyvelde met spreiligte
  • ʼn Sportwetenskaplaboratorium vir opleiding, navorsing sportwetenskaplike toetsing
  • Sportmediese spreekkamers vir sportgeneeshere, fisioterapeute, biokinetici, sielkundiges en voedingkundiges
  • ʼn Gerekenariseerde sportingligtingsentrum
  • Rehabilitasieswembad en ysbad
  • Die gimnasium is ten volle toegerus met ʼn Hammer Strength Super Circuit en apparaat wat gebruik kan word vir beseringsrehabilitasie. Verskeie kardio-toerusting insluitende 'n fiets-ergometer, roeimasjiene, trapmeule, ens.
  • Konferensiefasiliteite