Skip to main content
Home
  • English
  • Afrikaans

NWU Main Afr

  • Oor ons
    • Welkom by die NWU
    • NWU beheerstrukture
    • NWU bestuur
    • Statuut en riglyndokumente
    • Beleide en Reëls
    • Transformasie by die NWU
    • NWU-waardes en Waardegedrewe Gedrag
    • NWU statistieke
    • Fakulteit feiteblaaie
    • NWU Publikasies
    • Rangordening
    • NWU-Vroue in Leierskap
    • Kontak ons
  • Studeer by die NWU
    • Doen hier aansoek
    • Beurse
    • Betaalbare gelde
    • Voorgraadse studies
    • Nagraadse studies
    • Afstandsleer
    • Kortkursusse
    • Koshuise
    • Besigheidskool
    • Internasionale studente
    • Akademiese jaarboeke
    • Sport
  • Onderrig en Leer
    • Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
    • Geesteswetenskappe
    • Gesondheidswetenskappe
    • Ingenieurswese
    • Natuur- en Landbouwetenskappe
    • Opvoedkunde
    • Regte
    • Teologie
    • Sentrum vir Onderrig en Leer-eenheid
    • Loopbaandienste
    • Afstandsleer
    • Taaldirektoraat
    • Studente Akademiese Lewensiklus Administrasie
    • Fakulteit feiteblaaie
  • Navorsing en Innovasie
    • Navorsing en Innovasie
    • AVK: Navorsing en Innovasie
    • Navorsingsondersteuning
    • Geïntegreerde Navorsingsintegriteit-bestuurstelsel (GNIBS)
    • Tegnologieoordrag en Innovasiesteun
    • Kantoor vir Globale Betrokkenheid
    • Meer omtrent ons navorsing
    • Ons biblioteek
    • Navorsingsetiek
    • Navorsingsentiteite
    • Intreelesings
  • Biblioteek
  • Nuus & Media
    • Van die Visiekanselier
    • Mediaverklarings
    • Aankondigings
    • Nuus
    • NWU Blog
    • Sosiale Media
    • Publikasies en video's

NWU Secondary Afr

  • Huidige studente
    • Akademiese Integriteit
    • Belangrike Datums
    • Deelnamepunte
    • eFundi
    • Eksamen- en assesseringsroosters
    • Eksamenuitslae
    • Kampusgesondheidsorgsentrum
    • Gradeplegtighede
    • Instandhoudingversoek
    • Jaarboeke
    • Klasroosters
    • Loopbaandienste
    • NWU betaalkaart en spesiale aanbiedinge
    • Persoonlike Eksamenrooster
    • Registrasie
    • Rekeningnavrae
    • Sentrum vir Onderrig en Leer-eenheid
    • Studente Akademiese Lewensiklus Administrasie
    • Studentelewe
    • Studentevoorligting en -ontwikkeling
    • Sport
  • Kontak Ons
Studies   

De Wilgers

Menu De Wilgers

  • Tuis
  • Fasiliteite
  • Koshuisdrag
  • Kontak ons
    • Huiskomitee
    • Koshuisouers
  • Slepe

Fasiliteite

  1. De Wilgers
  2. Fasiliteite

Kamers

  • Enkelkamers – De Wilgers bestaan slegs uit enkelkamers wat elkeen toegerus is met ‘n wasbak, verwarmer, internetpunt, bed, lessenaar en ingeboude kaste.   
  • Woonstelle – Vir die manne wat hard studeer en al lank in die koshuis is, is die woonstelle (op die grondvlak van die koshuis onder gange) ideal. Dit bevat al die nodige geriewe en is baie stil. Kamers is effe groter as die enkelkamers.

Ander fasiliteite

  • Agterste Ingang en Parkering – Word gebruik deur die agterste gange vir meer toeganklikheid sowel as parkering vir hulle voertuie.
  • Badkamers – Toegerus met diverse en genoegsame geriewe vir ‘n gang van ongeveer 32 inwoners.
  • Fietsloots – In die binnehof van die koshuis kan fietse veilig toegesluit word. ‘n Kaart masjien wat slegs oopmaak vir inwoners verseker optimale veiligheid. Voor en agter die koshuis is daar ook rame waarby ‘n fiets veilig toegesluit kan word.
  • Braai Area – Geleë naby aan die De Willows Klubhuis en vorm deel van die sosiale/kuier ruimte.
  • Klubhuis – De Willows Klubhuis is toegerus met ‘n pool tafel, kontant kroeg, projektor, klank sisteem en DStv is dit beslis die hart van De Wilgers. Aksies word hier deurgebring en versterk ook die gees in die koshuis.
  • Konferensie kamer – Koshuis Bestuur vergaderings word hier gehou en dien ook as ‘n studie-kamer.
  • Eetsaal – De Wilgers is die enigste Manskoshuis wat kan spog met hul eie eetsaal. Studente kan met hul studente kaarte daagliks middag-en aandete nuttig. Ons het ook ons eie Braaihuis waar kwaliteit kitskos en wegneem etes voorberei word. Probeer gerus die De Wilger Burger!
  • Foyer (Voorportaal) – Eerstejaars doen telefoondiens en monitor die vloei van mense in en uit die koshuis. Die televisie bo die hokkie vertoon ook weeklikse gebeure (belangrike datums en aankondigings).
  • Gaste Badkamers – Vir besoekers is daar geriewe (mans en dames).
  • Kombuis – Bevat, ‘n groot ketel met warm sowel as ys koue water (gefiltreer), skottelgoed geriewe en kragpunte vir toerusting.
  • Ontspanningsaal – Koshuis vergaderings word hier gehou, tafeltennis, sêr, toneel en vele meer gebeur hier. Die “sysaal” is ook toegerus met DStv.
  • Waskamers – Elke gang het ‘n wasmasjien en tuimeldroeër wat pasella mag gebruik word, eie seeppoeier word wel gebruik.
Alumni
Skenk
Gemeenskapsverbintenis (Volhoubaarheidskwessies)
Kaarte en aanwysings
Menseregte by die NWU
Internasionalisering
BRICS@NWU
PAIA en POPI
Vakatures
Kalenders
Tenders
Dienste
DIY-dienste
Personeelintranet
Webmail
Inligtingstegnologie
NWU Footer Logo

 

© Noordwes-Universiteit 2025 Bepalings & Voorwaardes
Privaatheidsverklaring