Koshuisouers

Koshuisbeampte

2021 is die 21ste jaar wat ek ‘n trotse Karliener is! In die jaar 2000 was ek ‘n trotse Karlien eerstejaar en het drie fantastiese jare op Du Hast Mich deurgebring. Na al hierdie jare kan ek steeds Karlien my tuiste noem – ‘n tuiste wat bestaan uit ‘n spangees wat sewe vloer staan. Dit is my trots om die een
helfte van Karlien se huis-ouer span te wees en saam met my eggenoot onderneem ek om altyd die beste belange van elke Karliener op my hart te dra.

Prof Michelle 

 

Prof Michelle Barnard Aletta Roux
Werk: 018 299 1103   Werk: (018) 299 1168
Huis: 018 299 1166 Epos: 10152865@nwu.ac.za
Epos: Michelle.Barnard@nwu.ac.za