Fasiliteite
- Ons beskik oor 7 rugbyvelde onder spreiligte
- Die HPI beskik oor 'n labratorium, doen navorsing en sport spesifieke toetsings
- Ten volle toegeruste gimnasium met "hammer strength" rondte program wat ook gebruik kan word vir rehabilitasie
- Swembad vir rehabilitasie en ysbad
- Konferensie fasiliteite