Studiessite Search
2022-11-22
Hierdie moderne koshuis bied verblyf aan 84 nagraadse studente en nadoktorale genote op kampus. Die akkommodasie is verdeel in twee slaapkamer eenhede en bied akkommodasie in afsonderlike blokke vir manlike en vroulike studente.
Kamers:
Meerdoelige behuising: Twee enkelkamers volledig gemeubileer per eenheid.
Ander fasiliteite…
2025-08-04
Voorwoord
Welkom by Wag-’n-Bietjie! Ons is ‘n waarde-gedrewe koshuis met ‘n fondasie van geloof, deursigtigheid, wedersydse respek, inklusiwiteit en effektiewe kommunikasie. Ons is aktief betrokke in studente lewe, maar heg ook baie waarde aan akademiese prestasie. As koshuisbestuur, het ons die inwoners se belange op die hart en ons…
2024-12-09
Acacia dames dag koshuis bied die studente al die geleenthede wat jy by 'n fisiese koshuis sal kry, maar jy woon in die gemak van jou eie huis. Ons logo die Acacia boom se wortels simboliseer dat ons waardes - respek, lojaliteit, eerlikheid, liefde, diversiteit, eenheid, passie en verantwoordelikheid belangrik is. Acacia dames is passievol en…
2025-07-17
Toelatingsvereistes
Let daarop dat onderstaande toelatingsvereistes bygewerk kan word na aanleiding van keurings- en moontlike fakulteitspesifieke vereistes.
Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ‘n opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is met die oog op algemene bekendstelling…
2025-03-24
Toelatingsvereistes
Neem asseblief kennis dat die Universiteit – weens bepaalde kapasiteitsbeperkings – die reg voorbehou om kandidate vir toelating tot sekere studierigtings te keur. Dit beteken dat voornemende studente wat aan die minimum toelatingsvereistes voldoen, nie outomaties tot die betrokke kursusse toegelaat sal word nie.…
2022-10-24
JOOL prestasies
2014
2015
2016
FinJOOL 5de Plek
Algeheel 8ste Plek
AKSA prestasies
2014
2015
2016
Boomversierings 1ste Plek
2 Weke in Aug Groen Week
1ste Plek
KUNSTE prestasies
2014
2015
2016…
2025-10-21
Welkom by Minjonet-dameskoshuis! Ons vier elke inwoner se uniekheid en kweek ʼn koesterende kultuur wat ons multikulturele koshuisatmosfeer omhels.
As koshuisouers lê ons sterk klem daarop om nie net jou akademiese intelligensie (IK) te ontwikkel nie, maar ook jou emosionele intelligensie, sosiale intelligensie en…
2025-09-01
2020-06-16
NWU-alumni vul ruimtes
Die Noordwes-Universiteit (NWU) het nog altyd jong leiers gekweek wat buitengewoon goed vaar in hulle loopbane. Met Junie wat Jeugmaand is, het die NWU besluit om die jeug van 1976 te herdenk deur die Universiteit se jong alumni te vereer.
Verskeie allumni tussen die ouderdom van 23 en 35 jaar se…
2025-09-03
Meester- en Doktorale (PhD) aansoeke sluit op 31 Oktober.
(Verifieer asseblief die sluitingsdatum vir jou gekose kwalifikasie met die betrokke fakulteit.)
Hoe om aansoek vir meesters en doktorale studies te doen
…