Studiessite Search
2020-06-02
Vir hierdie regsghoeroe is daar geen grense nie
Sensitief, gehard en nadenkend. Dit is die drie woorde waarmee die 31-jarige Allison Geduld haarself beskryf.
Allison is ’n dosent in die Fakulteit Regte op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU). Sy bied die Regswetenskap- en…
2025-03-12
.title-heading { display: none; }
Karlien is in 1968 gestig en in die jaar 2024 word Karlien 56 jaar oud. Na al die jare is ons nog steeds net so energiek en trots soos altyd. Karlien bestaan uit sewe gange en is gebou op sewe kernwaardes. Karakter, aanvaarding, respek, lojaliteit, integriteit, eenheid en eer.
Ons embleem…
2022-08-29
.row {
padding-bottom: 1em;
border-bottom: 2px solid gray;
padding-top: 1em;
}
Gang 1 - Mol's Hol
Die tema van Mol’s Hol beeld Skotland uit. Die gang dra “kilts” met spesiale geleenthede en het ook hul eie haka. Die gang is op die grondvloer en hulle is ook die…
2022-08-29
Kamers
In Klawerhof bestaan daar enkel, huiskomitee- en dubbelkamers. Eerstejaars word volgens die NWU Potchefstroomkampus se regulasies in dubbelkamers ingedeel. Hierdie is ‘n baie lekker aspek omdat eerstejaars kamermaats kry op grond van persoonlikheidalalises en studievoorkeure. Daarom is jy verseker om ‘n kamermaat…
2023-02-21
Heide is in 1969 gestig, maar eers amptelik geopen in 1970 en is in 2016 dus 46 jaar oud. Dit is maklik om te sien dat Brian Adams se "Summer of 69" liedjie elke Heide dame se hart en voete laat roer!
[accordion collapsed]
Waarvoor staan HEIDE?
- Hoop …
2025-03-12
.title-heading { display: none; }
Wag-'n-Bietjie: ʼn Kwessie van styl[accordion] Geskiedenis van hoe die koshuis gestig is, insluitend die datum Wag-'n-Bietjie is gestig in Februarie 1974; ons vier dus ons 51ste bestaansjaar in 2025. Die koshuisnaam is afgelei van die Wag-'n-Bietjie-boom; net…
2022-10-24
Kamers
- Enkelkamers – De Wilgers bestaan slegs uit enkelkamers wat elkeen toegerus is met ‘n wasbak, verwarmer, internetpunt, bed, lessenaar en ingeboude kaste.
- Woonstelle – Vir die manne wat hard studeer en al lank in die koshuis is, is die woonstelle (op die…
2026-01-19
BOODSKAP AAN VOORNEMENDE “PATRIANE”
Namens die Noordwes-Universiteit is dit vir ons as huisouers van Patria ʼn groot plesier om julle by die huis op kampus te verwelkom. Julle begin nou met jul akademiese reis wat jul loopbane in die komende jare gaan definieer.
Saam met Patria se Huiskomitee gaan ons julle amptelik…
2024-06-26
[accordion collapsed]
Ek weet nog nie wat ek wil doen vir ’n loopbaan nie – Belangstellingsbepaler (Interest-Index).
Die Interest-Index is ʼn gratis Suid-Afrikaanse loopbaanbelangstellingsopname, ontwikkel deur die Noordwes-Universiteit, wat leerders help om…
2022-10-24
Kamers
- Enkelkamers – De Wilgers bestaan slegs uit enkelkamers wat elkeen toegerus is met ‘n wasbak, verwarmer, internetpunt, bed, lessenaar en ingeboude kaste.
- Woonstelle – Vir die manne wat hard studeer en al lank in die koshuis is, is die…